March 22nd, 2013 | Shoots,Weddings | Subcribe to RSS
Lezanne het op skool by die Worcester skou ‘n outjie gesien, versteen net daar waar sy gestaan het en vir haar ma gese sy gaan eendag met daardie outjie trou. En SOWAAAR! Ek was daar om Edwin se Lezanne se fees van ‘n dag vas te vang! Die opwinding het in die lug geheers en Lezanne het nie vir een ooblik ophou smile nie.
DANKIE DANKIE DANKIE Edwin en Lezanne! Julle dag was regtig spesiaal en ek hoop julle kiekies bring verewig die lekker memories terug…en herinner julle aan julle awesome beloftes aan mekaar en God. Baie blessings!
  query lowest cialis price online;
Service providers detail to follow soon.
xxx
Elandre
mooi mooi mooi!!
Marli
Sjoeka Petite…jy was darem net so mooi bruid! Pragtig Lizelle :)
Marene
BAIE mooi petite!
veerle
Super mooi!!
Helena
Aaahhh ek love dit!!!!!!!!!awesome fotos!!!love elke liewe een!!! Dit was 2012 se troue vd jr!!!love julle!!xo
niki v
Beautiful, Petite! Jy lyk stunning en so gelukkig. Baie geluk julle 2!
Madre Kohn Creative
Love die menu!
Dorelies
The couple is awesome, the photos are great. And I love, love to see South Africa around.
Hey, we want to come back!!!
xoxo Dorelies – tonight is was again snowing a little.
Mareli
Pragtig verby!!!! Sjoe dit was regtig ‘n troue wat ons almal nog bitter lank sal onthou en die fotos wys dit verseker :) Love julle!!
tanya
So vrek mooi! Dit lyk nou soos ‘n lekker klomp mense bymekaar, wat hulle self gate uit geniet het. Jy het die vreugde en blydskap pragtig vasgevang.
...jou heel grootste fan... :)
oh wow, dis absoluut beautiful, en nog ver daar verby! ek love jou settings en angles en gebruik van lig, en en en…. En hoe stunning is hulle voor die muur met die ‘quote’, terwyl hul coke drink. En natuurlik die een waar Lezanne by die die trappe afloop en jy haar van agteraf neem…timeless. Soos al die ander!
Lizaan
LOVE jul fotos..veral waar jul dans & jy afkyk…priceless!! stunning memories…xx
Annemie van Niekerk
Dit is absoluut ongelooflik mooi. Storieboek-pret verhaal. Baie baie geluk.