January 19th, 2009 | Other,Shoots | Subcribe to RSS
My vriendin wat in USA, Colorado getrou het (Elmarie en Jordan) het nou vir ‘n maand in SA gekuier. Ek kon net nie die kans laat verby gaan om ‘n shoot met haar te reel nie! Elmarie doen nie modelwerk nie maar ek dink ek moet haar begin bemark as een!
Sebastine Pepler was die uitstekende haar- en grimeerkunstenaar.
Baie dankie Sebstine en Elmarie, julle is great om mee saam te werk!
























Emily Lewin
Lizelle. You rock. Elmarie looks gorgeous! Love her hair!! These are fantastic!! Keep up the good work girl!
Sonja Nieuwoudt
Hi Lizelle
Dit is awesome pics! Jy is regtig geseen met ‘n besonderse gawe. Well done
(Een girlie in my kantoor kan byna nie glo dat Elmarie nie ‘n model is nie.)
Baie geluk met jou funky website.
Vriendelike groete
Sonja
Mindy
These are so fun! El is beautiful and the pics are amazing!
Glenys
Jip, thats my sister!! Ag Zellie jy is darem maar goed! Ek kan dit nie genoeg se nie!love ‘em love ‘em and love you my maatjie!
x
Eugene
so love the hair!
Rikki Hibbert
Such beautiful photos!
ilse
Ah, Zellie, jy net weer bewys jy’s ‘n XXX professionele fotograaf…! (lovu!)
Elmarie, en jy’t bewys jy kwlalifiseer vir ‘n professionele model!
En Sebastine, jy definitief ‘n professionele haar en grimeer-kunstenaar!
Jul klomp ‘n formidabille team, hoor!
(En vir die wat vir Elmarie nie ken nie: sy binne nog mooier as buite…!)
Lizelle Lotter Photography » Jordan + Elmarie = Jett (Denver, USA)
[...] Elmarie portrait shoot [...]