My Portfolio
Pick Me
Blog
Availability
Me Links
Home

May 24th, 2012 | Other,Shoots | Subcribe to RSS

Die dag wat ek vir Elmien en die fam in Kaapstad gaan afneem het, was hulle almal besig om vir Elmien te help wat kort van tevore getrek het. Daar is net iets aan “familie” wat my altyd ‘n warm gevoel in my hart sal gee. Haar ouers het ver uit die Karoo gery om te kom help en Elmien het sommer van die kans gebruik te maak dat ons bietjie familie foto’s neem. Dink dis ‘n oulike idee! Dankie julle! Hoop die fotos raak net meer en meer kosbaar vir julle oor die jare. xxx

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

let me know what you think

  • mike
    May 24th, 20123:39 am

    What a lovely family!

  • Andrea Hopkins
    May 25th, 20121:05 am

    Elmien is a friend of mine; she sent me the link to this shoot. Great job, I really love the collection of photos that you did. :)

  • patricia
    June 3rd, 20121:59 pm

    Lizelle, pragtige foto’s soos altyd. Daardie een van die ou kleintjie in die motor se spieëltjie is regtig baie kosbaar en mooi.