My Portfolio
Pick Me
Blog
Availability
Me Links
Home

May 27th, 2009 | Shoots,Weddings | Subcribe to RSS

Ag dit was sommer ‘n fees om weer vir Elmo en Lené af te neem, die keer net op hul troudag. Van julle mag dalk hul verlowings shoot onthou van ‘n ruk terug. Hulle was so gemaklik en net so lief vir mekaar, die foto’s het sommer natuurlik gekom. Elmo het eenkeer ‘n comment op my blog gelos en gese hy kan nie wag vir die dag wat hy hulle eie blogpost kan kyk nie.         Elmo (en Lene natuurlik) hier is dit!!!! Geniet!

elmoe-en-lene-1

elmoe-en-lene-1

elmoe-en-lene-1

Gordonsbaai in die agtergrond. Dit is die uitsig vanaf die kerkie.

elmoe-en-lene-1

elmoe-en-lene-1

elmoe-en-lene-1

Hierdie was so ‘n mooi oomblik. As ek reg onthou, was Online Pokies albei tannies in rolstoele en hulle moes omtrent oorleun om mekaar te kon groet, maar dit was nie te veel moeite vir die 2 nie. Net daarne het hulle geskater van die lag.

elmoe-en-lene-1

elmoe-en-lene-1

Die “blue steel” look wat hulle moes gee is ge-sabotage deur die son se skerp angels. Ek love hulle gesigsuitdrukkings!

elmoe-en-lene-1

elmoe-en-lene-1

elmoe-en-lene-1

elmoe-en-lene-1

elmoe-en-lene-1

elmoe-en-lene-1

elmoe-en-lene-1

Elmo wag vir Lené om by hom te kom staan.

elmoe-en-lene-1

elmoe-en-lene-1

elmoe-en-lene-1

elmoe-en-lene-1

elmoe-en-lene-1

elmoe-en-lene-1

elmoe-en-lene-1

elmoe-en-lene-1

elmoe-en-lene-1

elmoe-en-lene-1

elmoe-en-lene-1

let me know what you think

  • name Carika
    May 28th, 20097:43 am

    Dis ongelooflik mooi!! Sal jou verseker aanbeveel vir my vriendin se seun se troue Des by die Blomstoor! Hettie Olivier (hjoli4@absamail.co.za) Kontak haar gerus!

  • Rudolph G Venter
    June 4th, 200910:17 pm

    Ek het geweet die fotos gaan mooi uitkom, maar ek is regtig verstom.

    Well done, dis epic fotos!

    Dankie.

    RG
    (Blue-Steel no2)

  • Emily
    June 5th, 20097:39 pm

    Hey Lizelle!

    Fantastic job as always! What a gorgeous couple! :) I LOVE the shot looking down on the crowd, it’s awesome! You have such amazing scenery to shoot with there, that beach?! Whew! You go girl!
    ~Em

  • […] arms! Ek het in 2009 hulle met hul verlowingsfoto’s ontmoet en daarna weer gesien met hulle troue. Ek klink seker al soos ‘n vasgehakte plaat, maar dit is waarlik vir my baie spesiaal om […]