My Portfolio
Pick Me
Blog
Availability
Me Links
Home

January 15th, 2009 | Engagement,Shoots | Subcribe to RSS

 

Lené en Elmo het besluit om ‘n verlowings fotosessie te laat neem, aangesien ek hulle troue die 9de Mei 2009 afneem! Dan leer ons sommer mekaar beter ken en dit maak die troudag nog ‘n stappie makliker en gemakliker! Ons wou graag by die see fotos neem maar die wind het ons verwaai, so al die interessante plekke rondom die strand in uitgesoek! Dit was heerlik om die middag saam met Lené en Elmo te spandeer!

 

 

111

 

 

 

 

 

101

 

 

91

 

 

81

 

 

71

 

 

61

 

 

51

 

 

41

 

 

31

 

 

21

 

 

14

 

 

 

 

let me know what you think

  • [...] fees om weer vir Elmo en Lene af te neem, die keer net op hul troudag. Van julle mag dalk hul verlowings shoot onthou van ‘n ruk terug. Hulle was so gemaklik en net so lief vir mekaar, die foto’s [...]