December 2nd, 2009 | Family, Shoots | Subcribe to RSS
Ek dink een van die lekkerste dele van my werk is om nuwe mense te leer ken. Was lekker om julle bietjie beter te leer ken! Geniet die fotos; dis beter as rooiwyn. Dit gaan nooooit sleg word nie en net meer en meer waarde vir julle kry soos die jare verby gaan!






















Ellena van Tonder
Rone, jy Andries & Zani lyk pragtig! Die foto’s is ongelooflik mooi - Lizelle jy weet darem net hoe om die wonderlikste foto’s te neem. Gunther gaan baie impressed wees met sy girlfriend Zani se kiekies.
Maré Rootman
Te pragtig vir woorde!
Tania Calldo
aai dis ‘n oulike familie, goeie werk lizelle!
nikki
Wraggies, dit lyk soos ‘n studio in daai kamer! Stunning kiekies Zel, love die hande een - te cute vir woorde!
Roné
Lizelle, jy is awesome. Dankie dat jy ons gesinnetjie so mooi laat lyk!