November 4th, 2011 | Family,Other,Shoots | Subcribe to RSS
Ek het n middag saam met Irise, Joseph en hulle 3 dogters spandeer. Irise was saam met my op skool in Caledon en ek kan skaars glo dat hulle al ‘n gesin van 5 is! Vandag toe ek vir haar vra hoe dit gaan met die familie, se sy hulle hou haar besig maar sy sal hulle vir niks in die wereld verruil nie.
Wow.
Dit was so ‘n kontras tuseen die rustige, slaperige, pas gebore tweeling (Sophia en Marybeth) en die woelige, lewenslustige Annabell. Maar wat ‘n fees!
Dankie Irise en Joseph! Een van die dae kyk julle hierna en kan nie glo hulle was so klein nie! Blessings!






































Irise
Ag Lizelle, dit is so spesiaal! Jy het presies gekry wat ons wou he!
Ceri
Wow,wow,wow – wat n stunning shoot! Laat my sommer verlang na die Essey gesin!
Nadia V
Ag moeder, die meisies is pragtig! Mens vergeet hoe klein die mensies eintlik is. Pragtige fotos.
Theresa Lazarevic
Ongelooflik mooi en baie baie special.
Liezel
Wow!! Lizelle, jou talent is asemrowend!! Beautiful fotos!
Kim
Sooo mooi!
Tiffany
So mooi lady!! My fave has to be the one of that energetic little girl from above and behind on the slide – stunning and captures her beautifully
What a stunning family xx
Tamara
Oooh how lovely these are. The one on the slide is AMAZING
Margie Smith
wow S T U N N I N G fotos!
andrea
Sjoe, dis SO mooi, eks mal oor daai klein dogtertjie, sy lyk asof sy lekker baie karakter het!