My Portfolio
Pick Me
Blog
Availability
Me Links
Home

June 15th, 2016 | Shoots,Travel,Weddings | Subcribe to RSS

What a privilege to photograph these 2! Beautiful people. Breathtaking landscapes. Twinkling eyes.

But, this wedding has a little extra story to it…. As Johan said in his speech on the wedding day: “Esté had her photographer before her groom.” Have a look at her first 2 emails to me:

2010: Epos van Esté na ek foto’s geneem het van Johannes en Carmin in New Castle:

Hi Lizelle,
Ek beplan om oor 5 jaar te trou in die Drakensberge. Intussen moet ek eers oor my siening kom dat die lewe te kort is om nog te deel. Ek joke net! Seriously, beplan om eeeeendag te trou en sal graag wil hê jy moet my kiekies neem. Ek laat weet net soadat wanneer ek jou oor 5 jaar bespreek, jy my sal onthou.
Blessings, Esté

2015:

Dagsê Lizelle. Ek herrinner jou graag, sommer baie graag, aan ‘n e-pos wat ek 5 jaar terug vir jou gestuur het. Ek vertrou dit gaan sommer baie goed met jou?

Ek is verskriklik opgewonde om te sê ek het toe my suinige siening heeltemal verander! Ek het die afgelope naweek verloof geraak aan ‘n rockstar-nerd, yster van ‘n man met ‘n hart van goud! Ons hoop om in 2016 die knoop deur te trek.  Ek het nog nie ‘n venue nie, ek het eers gaan kyk na jou beskikbaarheid maar ek sien daar is hoop vir my!
Ek hoor bitter graag van jou!
Vreeslike verliefde groete,
Esté
And of coarse I was super excited to be able to travel to Clarens to photograph this wedding I’ve been “promised” 5 years ago. It was nothing short of magical. (Here are a few personal images from this trip) From Esté making triple sure we have enough to eat at our garden cottage, to the amazing bridal party and guests that made both Theresa and I(who was my right hand and traveling friend on the trip) feel like part of the family, to family members who agreed to drive us up mountains for the bride&groom shoot.

So baie dankie Esté en Johan. Mag die mooi van jul dag en omgewing net ‘n weerspieëling van julle huwelik wees! Dit was so lekker en ekstra spesiaal om in ‘n stukkie van julle storie te kon deel.

Baie-baie liefde, Lizelle xxx

PS: As julle ooit vows renew – kan ek ASB julle weer afneem!? :)

 

EsteJohanTroue-lizellelotter-1

EsteJohanTroue-lizellelotter-2

EsteJohanTroue-lizellelotter-3

EsteJohanTroue-lizellelotter-4

EsteJohanTroue-lizellelotter-5

EsteJohanTroue-lizellelotter-6

EsteJohanTroue-lizellelotter-7

EsteJohanTroue-lizellelotter-8

EsteJohanTroue-lizellelotter-9

EsteJohanTroue-lizellelotter-10

EsteJohanTroue-lizellelotter-11

EsteJohanTroue-lizellelotter-12

EsteJohanTroue-lizellelotter-13

EsteJohanTroue-lizellelotter-14

EsteJohanTroue-lizellelotter-15

EsteJohanTroue-lizellelotter-16

EsteJohanTroue-lizellelotter-17

EsteJohanTroue-lizellelotter-18

EsteJohanTroue-lizellelotter-19

 

Dankie MooiNooi winkeltjie!

EsteJohanTroue-lizellelotter-20

EsteJohanTroue-lizellelotter-21

EsteJohanTroue-lizellelotter-22

EsteJohanTroue-lizellelotter-23

EsteJohanTroue-lizellelotter-24

EsteJohanTroue-lizellelotter-25

EsteJohanTroue-lizellelotter-26

EsteJohanTroue-lizellelotter-27

EsteJohanTroue-lizellelotter-28

EsteJohanTroue-lizellelotter-29

EsteJohanTroue-lizellelotter-30

EsteJohanTroue-lizellelotter-31

EsteJohanTroue-lizellelotter-32

EsteJohanTroue-lizellelotter-33

EsteJohanTroue-lizellelotter-34

EsteJohanTroue-lizellelotter-35

EsteJohanTroue-lizellelotter-36

EsteJohanTroue-lizellelotter-37

EsteJohanTroue-lizellelotter-38

EsteJohanTroue-lizellelotter-39

EsteJohanTroue-lizellelotter-40

EsteJohanTroue-lizellelotter-41

EsteJohanTroue-lizellelotter-42

EsteJohanTroue-lizellelotter-43

EsteJohanTroue-lizellelotter-44

EsteJohanTroue-lizellelotter-45

EsteJohanTroue-lizellelotter-46

EsteJohanTroue-lizellelotter-47

EsteJohanTroue-lizellelotter-48

EsteJohanTroue-lizellelotter-49

EsteJohanTroue-lizellelotter-50

EsteJohanTroue-lizellelotter-51

EsteJohanTroue-lizellelotter-52

EsteJohanTroue-lizellelotter-53

EsteJohanTroue-lizellelotter-54

EsteJohanTroue-lizellelotter-55

EsteJohanTroue-lizellelotter-56

EsteJohanTroue-lizellelotter-57

EsteJohanTroue-lizellelotter-58

EsteJohanTroue-lizellelotter-59

EsteJohanTroue-lizellelotter-60

EsteJohanTroue-lizellelotter-61

EsteJohanTroue-lizellelotter-62

EsteJohanTroue-lizellelotter-63

EsteJohanTroue-lizellelotter-64

EsteJohanTroue-lizellelotter-65

EsteJohanTroue-lizellelotter-66

EsteJohanTroue-lizellelotter-67

EsteJohanTroue-lizellelotter-68

EsteJohanTroue-lizellelotter-69

EsteJohanTroue-lizellelotter-70

EsteJohanTroue-lizellelotter-71

EsteJohanTroue-lizellelotter-72

EsteJohanTroue-lizellelotter-73

EsteJohanTroue-lizellelotter-74

EsteJohanTroue-lizellelotter-75

EsteJohanTroue-lizellelotter-76

EsteJohanTroue-lizellelotter-77

EsteJohanTroue-lizellelotter-78

EsteJohanTroue-lizellelotter-79

EsteJohanTroue-lizellelotter-80

EsteJohanTroue-lizellelotter-81

EsteJohanTroue-lizellelotter-82

EsteJohanTroue-lizellelotter-83

EsteJohanTroue-lizellelotter-84

EsteJohanTroue-lizellelotter-85

EsteJohanTroue-lizellelotter-86

EsteJohanTroue-lizellelotter-87

EsteJohanTroue-lizellelotter-88

EsteJohanTroue-lizellelotter-89

EsteJohanTroue-lizellelotter-90

EsteJohanTroue-lizellelotter-91

EsteJohanTroue-lizellelotter-92

EsteJohanTroue-lizellelotter-93

 

Venue: St Ford, Clarens

Shop: MooiNooi: mooinooiclarens@gmail.com

Assistant/Second shooter: Theresa Fourie

 

let me know what you think

  • Este
    June 15th, 20166:28 pm

    Duisende dankies Lizelle! Die foto’s het asemrowend uitgekom, ons kan nie wag om weer met mekaar te trou nie. ;-)
    Weereens dankie!

    NS: Jy was 6 jaar se wag werd!

  • jou heel grootste fan
    June 15th, 201611:06 pm

    …so ver ek kyk, kom een woord heeltyd by my op…
    SPECTACULAR!!!
    Ja-nee, dit was die wag werd, dubbel-en-dwars…
    Wow, amazing gedoen, Lizelle!
    (en baie geluk aan julle twee stunning mense!)

  • Carmin
    June 16th, 20163:59 am

    Este!!!!!! Ek wil nie eers weet hoe 6 jaar gevoel het nie, want ek wag nou al seker 6 weke om die fotos te sien en dit was n ewigheid!!!!! Julle is SOOOO verskriklik mooi, jy lyk sò gelukkig!!
    Jy kan nogals n rok dra hoor! Ekt sommer weer na ons troufoto’s gaan kyk en oorweeg dit om sommer self weer te trou met my Johannes! ❤️

    Baie, baie, BAIE geluk met julle troue!!!

  • lizellel
    June 16th, 201610:37 am

    Jaaa Carmin miskien kan ek nou ‘n nuwe renewal of vows besigheid begin met al my awesome kliente!
    <3

  • Christina Moraal
    June 16th, 20168:02 am

    Lizelle, geen woorde om te beskrywe hoe uniek en besonders jou foto’s is. Baie dankie!

  • annehette
    June 18th, 20168:34 pm

    Julle dis flippen mooi. Well done lizelle!!!

  • Nico
    June 30th, 201612:09 pm

    Sjoe, dis nou vir jou ‘n ding…AMA-ZING!

    Hou veral van hoe jy intieme oomblikke vasgevang het en die besonderse landskap fotos.

    Nie gedink Johan kan ‘so’ goed lyk nie :P
    Geweet Este kan, maar is verbaas oor Jo ;)

    Ongelooflike mooi fotos Lizelle. Sal jou definitief aanbeveel. Dankie dat jy hulle dag vasgevang het vir die argiewe en jou borrelende energie – lanklaas ‘n fotograaf beleef met soveel aansteeklike passie en lewe