My Portfolio
Pick Me
Blog
Availability
Me Links
Home

June 1st, 2011 | Shoots,Weddings | Subcribe to RSS

Etienne en Helouise was soooooo ontspanne op hulle troudag. Dit het gelyk of hulle elke oomblik kan waarneem, maar ook geniet! Julle is een van daardie couples wat jou sommer meer soos ‘n mater op de troudag laat voel en ons het heerlik gelag terwyl ons die kiekies geneem het.

Dankie dat julle julle dag vir my ook nog so spesiaal gemaak het. Blessings en geniet!!!

Guesthouse: Bakenhof

Venue: Kleine Valleij

Hair and make-up: Donna Hay

Videographer: FJS Productions

Stationary: Adam & Eve

Cake: Choc ‘n Cherry

Assistant: Anné Dreyer

let me know what you think

  • adel
    June 2nd, 20118:30 am

    Stunning fotos, stunning troue en stunning paartjie, definitief n inskrywing vir Bruid van die jaar

  • Helouise
    June 2nd, 20118:33 am

    Lizelle!!!!! Jy het my wildste verwagtinge oortref! Dit voel of ek weer in die oomblik is! Baie, baie dankie!

  • rochelle
    June 2nd, 20119:06 am

    Beautiful fotos! Julle twee lyk stunning!

  • Louwrens Joubert
    June 2nd, 20119:14 am

    Die troue was fantasties, stunning fotos!!!!!!!

  • Melanie
    June 2nd, 201110:45 am

    Stunning, stunning foto’s Lizelle! Dit was ‘n fantastiese dag! Etienne & Helouise is awesome mense!! Baie Lief vir julle!!!

  • Wendy
    June 2nd, 201111:01 am

    WOW, dit is nou stunning foto’s. Die mooiste troue wat ek ooit bygewoon het. Helouise & Ettienne, julle is die perfekte couple. ☺

  • Donna Hay
    June 2nd, 201112:38 pm

    What stunning pics! Well worth the wait and a true testimony to Helouise who was a truly gorgeous bride!! xx

  • Etienne
    June 2nd, 20111:30 pm

    Lizelle, baie dankie! Die foto’s is regtig stunning! My vrou is definitief die bruid van die jaar!!!!!

  • Leonie Frylinck
    June 2nd, 20112:04 pm

    WOW! Stunning!

  • lana
    June 2nd, 20117:30 pm

    aaaaaa….dis so mooi! Ek hoop julle is so happy soos wat julle lyk – vir die res van julle lewens.x

  • Bev en Ruan
    June 2nd, 20117:58 pm

    Helouise en Etienne
    What stunning photos of two stunning people.

  • Theo Pedro (Wedding Planner)
    June 4th, 20118:00 am

    Daar is nie woorde om te sê hoe mooi die fotos is nie! Wel soos ek altyd aan jou sê: Jy is die Beste! Baie trots op jou ! Helouise an Ettiene julle lyk pragtig!

  • mymoena latief
    June 9th, 20113:22 pm

    jor dit is regtag mooi photos. helouise jy het soos n droom gelyk.

  • nastassja harvey
    June 14th, 201110:50 pm

    zella die genius! :) super mooi!!! :)

  • Chantell Horn
    July 28th, 20111:23 pm

    Die fotos is absoluut stunning!! Job well done! En Helouise, jy het STUNNING verby gelyk!!! WoW! Breathe-taking!!!

    Weereens baie geluk julle!

  • Maritza Smit
    January 5th, 20127:10 pm

    Ek moes nou weer kom loer het. Dit was regtig ‘n baie mooi troue. Die fotos lyk fantamagories stunning!!!