My Portfolio
Pick Me
Blog
Availability
Me Links
Home

April 12th, 2010 | Other,Shoots | Subcribe to RSS

EK het soveel fun met die 2 gehad! Jeanne het die hele tyd gelag en Etienne adore haar. En wat ‘n lekker vooruitsig is, is dat ek hulle troue ook gaan afneem later die jaar-hoe lekker!

Baie dankie aan Etienne so nefie, Jaco le Roux (wat ook ‘n baie goeie fotograaf is, gaan kyk seblief sy werk) wat my voorgestel het aan die super oulike couple. Lekker kyk!

e-en-j-wwwlizellelottercoza-1

e-en-j-wwwlizellelottercoza-1
e-en-j-wwwlizellelottercoza-1
e-en-j-wwwlizellelottercoza-1
e-en-j-wwwlizellelottercoza-1
e-en-j-wwwlizellelottercoza-1
e-en-j-wwwlizellelottercoza-1
e-en-j-wwwlizellelottercoza-1
e-en-j-wwwlizellelottercoza-1
e-en-j-wwwlizellelottercoza-1
e-en-j-wwwlizellelottercoza-1
e-en-j-wwwlizellelottercoza-1
e-en-j-wwwlizellelottercoza-1
e-en-j-wwwlizellelottercoza-1
e-en-j-wwwlizellelottercoza-1

DIe foto is nie eers heeltemal in fokus nie, maar ek moes dit net post!!!
e-en-j-wwwlizellelottercoza-1
e-en-j-wwwlizellelottercoza-1
e-en-j-wwwlizellelottercoza-1
e-en-j-wwwlizellelottercoza-1
e-en-j-wwwlizellelottercoza-1
e-en-j-wwwlizellelottercoza-1
e-en-j-wwwlizellelottercoza-1
e-en-j-wwwlizellelottercoza-1
e-en-j-wwwlizellelottercoza-1
e-en-j-wwwlizellelottercoza-1

Ek moes net!

e-en-j-wwwlizellelottercoza-1
e-en-j-wwwlizellelottercoza-1
e-en-j-wwwlizellelottercoza-1
e-en-j-wwwlizellelottercoza-1
e-en-j-wwwlizellelottercoza-1

Dit foto is deur ‘n venster in een van die stegies geneem. Dit het gevoel of ek in ‘n ander wereld inbeweeg net deur daar in te loer:
e-en-j-wwwlizellelottercoza-1
e-en-j-wwwlizellelottercoza-1
e-en-j-wwwlizellelottercoza-1
e-en-j-wwwlizellelottercoza-1

e-en-j-wwwlizellelottercoza-35

let me know what you think

  • rebecca (love made visible)
    April 12th, 20102:06 pm

    LOVE!!!!

  • Izanne
    April 12th, 20102:51 pm

    Ag man, lekker verrassing dat hulle verloof is! Hulle is die coolste couple, het vir Ettienne jare terug op ‘n 1ejaarskamp ontmoet en Jeannie is net die mooiste blom. Fantasties en geluk en ek sien mal baie uit na die trou kiekies! Hot Lizelle, love your work..!

  • Charmaine Spangenberg
    April 12th, 20103:42 pm

    AWSOME pics! Really nice creatively and they really look like a very nice couple! Cant wait to see their wedding pics! Well done Lizelle… dis rerig baie baie mooi

  • Taryn Ward
    April 12th, 20104:12 pm

    Beautiful! Such a gorgeous couple!

  • Susan
    April 12th, 20104:14 pm

    Wow, wow, wow, wow!!!!!!! Dis soooo mooi!! Hulle twee is pragtig en jou fotos is amazing!**

  • Karin
    April 12th, 20104:39 pm

    Wow, Lizelle, great foto’s – soos altyd! Pragtige, fun shots. Is Ettienne regtig so lank as wat hy op die foto’s voorkom of is Jeannie net baie kort :)

  • Memry
    April 12th, 20105:35 pm

    Ongelooflike kreatiewe foto’s Lizelle! Die smartste couple wat jy al ooit afgeneem het!
    Jou foto’s is awsome!

  • Margie
    April 12th, 20106:22 pm

    Love it! Hulle lyk na ‘n lovely couple. Kannie so mooi sien nie, maar haar ring lyk na iets waarvan ek sou hou! ;)

  • Etienne & Jeanne
    April 12th, 20107:51 pm

    aaah YEAH!!LOVE dit!! Dankie Lizelle!! die fotos lyk soooo amazing!!Ons is net so excited en kan nie wag om die volgende deel van die storie se prentjies te sien nie ;-) !!

  • Hanneke
    April 12th, 20108:32 pm

    WOW!!!dis so beautiful…mense sien die liefde! jeanne en et, jul is albei so fotogenies!!! dis rerif mooi!! julle kinders gaan beautiful wees!!!

  • Ellena van Tonder
    April 13th, 20107:50 am

    Stunning!

  • Carla
    April 13th, 20108:48 am

    Liewe Jeanne
    Baie geluk met julle verlowing!
    Geniet die beplanning!
    x

  • Daniel J
    April 13th, 201012:00 pm

    Hi Lizelle!
    WOW!!! luv dit…..great foto’s soos altyd.
    Jy inspire my!
    Daniel

  • Wendy
    April 13th, 20103:08 pm

    Lizelle, I never get tired of looking at your work and your creative, fresh approach. What an awesome couple!

  • nicole van heerden
    April 13th, 20103:11 pm

    lizelli,jy’s wonderlik!!:)

  • nikki
    April 13th, 201011:58 pm

    Ek vrek oor hierdie foto’s!! Love daai shot deur die venster, lyk soos ‘n ou, stowwerige skildery. Hier is so baie joy en fun in hierdie foto’s, baie oulike couple!

  • Drikus
    April 14th, 201010:28 am

    Awesome shoot! Is mal oor jou cross-processing foto en daar was nog tonne meer wat my net lus het om my kamera op te tel en te gaan foto’s neem in Kalkbaai!

  • Mareli
    April 14th, 20103:38 pm

    Pragtige mensies van binne en buite!!Die foto’s is absoluut ONGELOOFLIK! Jy kry nie iemand wat makliker lag as Jeanne nie! Ek hou van jou sin vir humor in die foto’s en hoe jy onverwagse foto’s neem (selfs al is dit nie eers van jou modelle nie) :-) ONGELOOOOOOFLIK!!!!!

  • Jani B
    April 15th, 20109:38 am

    Sjoe, dit het na fun gelyk! Pragtig gecapture – voel amper of ek daar was :)

  • nastassja harvey
    April 15th, 20103:33 pm

    WOWEEEE zellie!!! wat ‘n fun shoot! stunning!!

  • Antonette Crouse
    April 21st, 201011:25 am

    WOW!!! Dis BEAUTIFUL! En hul IS ‘n ongelooflike couple!

  • Corinne
    April 28th, 20109:31 am

    Wow the photgraphy is so playful – I love it.
    And the couple is so fun loving & not to mention beautiful!!!

  • Charms Orange
    April 28th, 20109:56 am

    Absolutely stunning! WOW thi is the most amaizing pictures! They are so in-love I can feel the passion they have for each other! totally amaizing