September 12th, 2011 | couples,Other,Shoots,Weddings | Subcribe to RSS
Monique was saam met my Caledon in die skool en dit was sooooo lekker om haar man, Eugene, ook bietjie beter te leer ken.
Hulle het die “sjokolade fontuin” gehuur en oits, niemand van ons was na die shoot meer lus vir sjokolade nie! Dit was vinger-lek-lekker. Ons het so gelag vir Eugene toe dit wind opkom. Dit het die sjokolade die wereld vol gewaai en Eugene het so hard probeer om dit te keer. Op die ou-end was Eugene en Monique so sjokolade-besmeerd dat Monique eers weer moes gaan make-up op-touch.
Die hondjies was ‘n heerlike “props” maar o wee, daardie swarte was sooooo donker dat as ek nie spesifiek vir hom expose het nie, hy net as ‘n swart blaps uitgekom het.
Dankie Eugene en Monique. Ek het darem die helfde van die sjokolade se kilojoules uit gelag deur die shoot!
Die tafel aan die wind-kant:
Ek is so dankbaar swart-blaps het sy tong hier uitgesteek, nou kan mens darem uitmaak dis ‘n hondjie!

































JaniB
oeh hoe morsig lekker!
Christo van Deventer
Mal mal mal oor die fotos, veral die met die chocolate, lyk so prettig! Mooi werk Lizelle…
Liezel
dit slaan altyd my asem weg as ek sien hoe God gegewe talent gebruik word! jy is awesome in wat jy doen Lizelle!!!
shirwa
stunning pics lovely
Hester
Dis stunning, Lizelle
nastassja harvey
love die shoot
en mal oor daai hondjies!
so cute
Catherine Mac
I’m inspired! Your creativity is infectious! LOVE this shoot!
Kim
Mooi!
Mariné
beautiful pics… lovely and loving couple! En chocolate maak my sommer lus!
Sonneke Lategan (Monique se suster)
Ek is in Port Elizabeth woonagtig en sien my Monique en Eugene maar min. Dit was absoluut heerlik om die foto’s te kyk!
Maré Rootman
dis darem die oulikste swart blapsie wat ek nog gesien het