My Portfolio
Pick Me
Blog
Availability
Me Links
Home

September 28th, 2011 | Shoots,Weddings | Subcribe to RSS

 Ek en Taryn (my oulike assistent vir die dag) het die Kaap vir ‘n dag of 3 verlaat in ruil vir Kleinkaap, Pretoria.

Fanie en Janine het ‘n PRAGTIGE dag gekry en die Janine het soveel moeite gedoen met die kleinste detail. Deur die diens het ek paar nat ogies gesien en die res van die dag was een groot fees. Fanie is ‘n kranige muskiek-man en het self die instrap liedjie op sy kitaar gespeel terwyl sy 2 susters gesing het. Super special!

Fanie en Janine, dankie dat julle so lief is vir mekaar! Geniet julle foto’s sommer baie!!!!

 

 

 

 

Dit was Taryn se oulike idee om die oorbelletjies op die alwyntjie te hang:

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 Coolste instap wat ek in lank gesien!

 

 

 

 

 

Venue: Kleinkaap, Pretoria

Assistent: Taryn Ward

Rok: Bruid se ma en suster!!!

 

let me know what you think

  • Steffi
    September 28th, 20113:10 pm

    Wow – super cute couple, great pics! Perfect!

  • Heather Steyn
    September 28th, 20113:34 pm

    Dis so mooi!

  • Lisa
    September 28th, 20113:38 pm

    So beautifully captured and amazing lighting on the couple shots, sjoe!

  • Rika
    September 28th, 20113:59 pm

    Dit is absoluut pragtig!! Ek herleef sommer weer die ongelooflike aand. xx

  • Rochelle de Wet
    September 28th, 20114:02 pm

    Hi Lizelle. WOW WOW WOW!!! :) Dis Beautiful…

  • Kim
    September 28th, 20114:05 pm

    Dis beautiFULL!!

  • Danel Rossouw
    September 28th, 20115:00 pm

    Lizelle,

    Dis pragtig!!!! Baie dankie dat jy elke spesiale oomblik so mooi vasgevang het…

    Fanie en Janine is net die PERFEKTE paartjie

    Danel
    Kleinkaap

  • Alice Swan
    September 28th, 20116:00 pm

    Dis pragtig Lizelle.

  • janiB
    September 28th, 20116:57 pm

    Zellie het jy boom geklim vir die group shot?
    Pragtige images…

  • Maretha
    September 28th, 20118:54 pm

    Dankie vir ‘n dag om nog baie lank te onthou. Die fotos is pragtig

  • Lidia
    September 28th, 20119:13 pm

    Wow, wow, wow!!! Dis al woorde wat ek het! Lizelle, die fotos is sooooo mooi! En dit help dat die Fanie en Janine ook so pragtige paartjie is!

  • minette
    September 28th, 20119:57 pm

    dit was n baie lekker mooi fabilous troue

  • Maré Rootman
    September 28th, 201111:50 pm

    Als is so spesiaal vasgevang, en die oumatjie se emosie is hartroerend

  • Paige MacPherson
    September 29th, 20117:30 am

    Your pictures are stunning, and with all of your shoots, you never fail to inspire me. I am a new wedding photographer myself and I would love to ask you questions if you ever have the time. My first question is, do you have a second photographer shooting with you on the day of the wedding? If not, I am amazed at your ability to capture so many moments by yourself. If you do, congratulations on finding a second photographer who has such a great eye for framing, as you do.

    Anyway, thank you again for your beautiful photos. I look forward to every post.

    Paige

  • Lienkie van der Westhuizen (Fanie se ma)
    September 29th, 20118:35 am

    Lewendige foto’s. Baie dankie. Jy het oomblikke ge”capture”. Ek wil laaaaank na elke foto kyk. Jy was so “passionate” en gemaklik. Dankie, Dankie!!

  • Yolanda
    September 29th, 20119:58 am

    Jou foto’s is weereens AMAZING!!!! And as for that dress…..ek is speechless!!!! :) :) :)

  • suzaan carinus
    September 29th, 201110:14 am

    Stunning foto’s! Lyk soos ‘n fees!

  • Heline Bekker
    September 29th, 201110:26 am

    Wow Lizelle! PRAGTIGE fotos! xxx

  • jana
    September 29th, 201110:47 am

    stunning fotos! waar het die bruidegom sy skoene gekry??? my outjie wil soo graag sulkes he xx

  • Karin (Fanie se niggie)
    September 30th, 201112:38 pm

    Die mooiste fotos vir die mooiste couple! Dit was seker een van die lekkerste troues wat ek al ooit bygewoon het en dit net omdat die detail en die couple so gemaklik was. Dit was so te se perfek!! Baie geluk julle en die fotos beskryf elke oomblik…..AWESOME

  • Catherine
    September 30th, 20114:49 pm

    SERIOUSLY gorgeous Lizelle! I LOOOOVE all the couple photos and awesome smokey first dance shot!!!!! x

  • nastassja harvey
    September 30th, 20115:37 pm

    beautifully REAL :) so mooi zella!

  • Monica Dart
    October 1st, 20119:53 pm

    What a great start to the season! beautifully vibrant, fun and romantic as ever. Love this shoot!

  • HesMari
    October 4th, 20117:06 pm

    Die foto’s is incredible….. Dankie Lizelle!! Fanie en Janine julle sizzle !!! so hot… ha ha ha…..

  • Kim du Toit
    October 6th, 20119:54 pm

    Loving the love!! beautifully captured, love their fun-ness! Wish we could see a vid of that walk in hehehe!

  • Elandré
    October 10th, 20116:14 pm

    Dit was ons trou venue ook!! (stukkie van die skone Kaap in Valie-land) Stunning phodies Lizellie!

  • ilse
    October 14th, 201111:50 am

    …wat ‘n klomp stunning foto’s van ‘n stunning wedding…thanx Zel, ‘n heerlike lekkerte mooite!