June 14th, 2012 | couples,Shoots | Subcribe to RSS
Ferdi en Anina is in 2009 getroud (kliek HIER om te gaan loer) en met hierdie shoot het ek net weer onthou hoe lekker dit is om hulle 2 af te neem! Of moet ek sȇ, die 3! Hulle lyk soos pasgetroudes! (:
Maak ook seker om na Anina se werk te gaan loer! Jy is ook ‘n fotograaf en is gaande daaroor om families af te neem.
So baie dankie dat ek julle kon afneem! Geniet julle kiekies en ek sien uit na ons Malmesbury kuier some time. xxx
…dat die spoeg so spat!
Yes, bribery was involved (:







































Anina De Witt
WOW !!!! Dis alles en meer wat ons wou gehad het !! Baie baie dankie vir `n ongelooflike lekker Fun Sessie saam met jou! Ons was so gemaklik en kon net “ons” wees !! ♥
Elizma Knowles
WOW Lizelle – dankie dat jy Nina & Ferdi (en ‘kleine’ Max) ALWEER so mooi vasgevang het….ek is nou sommer woes vol verlang! Laat weet ons asseblief as jy ooit weet London langs travel.
Maryke Brandt
Dis beautiful pics!!!
Liezel
jou gawe om oomblike vas te vang bly my verbaas. stunning fotos Lizelle!
Carme Keuler-Olivier
Foto Nommer 5 van Max se gesig is so so so cute!! arghhh wil hom sommer soen!!!
Johan Pieterse
Sjoe, dis regtig baie mooi foto’s. Maar wat anders Lizelle, jy het die vermoë!
Christelle de Jager
Dit is stunning! Shoh!
Lizelle Lotter Photography » Anina (playing with “film grain”)
[...] editing the rest of Ferdi, Anina and Max’s shoot, i started playing with the “film grain” option in Lightroom…and loved it [...]
Rothea Oosthuizen
Mooi se te min, baie pragtige foto’s. Lyk of Max goed opgelei was vir die storie!!
Maré Rootman
Kyk nou net hoe netjies sit ou Max