My Portfolio
Pick Me
Blog
Availability
Me Links
Home

April 13th, 2017 | Baby,Family,Shoots | Subcribe to RSS

Wat ‘n voorreg om die 2 saam met hul baba lyfie te kon afneem! Dit was nie altyd ‘n maklike pad vir hulle nie, maar dit was so ongelooflike om te sien hoe hulle verhouding met God groei in die proses…en hier is sy nou! Die nuwe ma en pa kan nie méér trots wees nie; hulle is mal oor hulle dogterjie.

Ferdi + Anina – dankie dat ek julle eerste gesinsfoto’s kon neem. Dit maak my tranerig van dankbaarheid, lekkerkry, bly-saam-julle, trots-op-julle en saam sê ek dankie vir ons Pa wat julle ‘n gesin gemaak het.

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

let me know what you think

Comments are closed.