October 30th, 2009 | Shoots,Weddings | Subcribe to RSS
Ek kom nou al ‘n rukkie met Anina se familie aan en die kombinasie van bekende gesigte, die mooie Gansbaai area en baie vreugde van die bruid en bruidegom se kant af, kon dit net lekker gaan! Hier was ‘n paar oomblikke in die troue wat “priceless” was. Geniet!
Seker een van my gunsteling foto’s by ‘n diens ooit!

…en dan natuurlik die en ook. Kom ons se net Ferdi het ‘n merkie bo sy oog gehad wat Anina nog nie gesien het nie. Hier doen sy inspeksie.



Die oom wie se motor die is, is deel van Baadskeerdersbos se orkes. Legend.


























































June
Dis pragtig Lizelle!
Anina De Witt
Sjoe! Baie baie mooi meisie!!! Vreeslik dankie!
Ria
Aaaah! Dis pragtig Lizelle! Ferdi en Anina, dit lyk asof dit n regte bruilof FEES was!
Wesley Knowles
Hi Lizelle
Die fotos is stunning!!!!
Hoop jy kom kuier eendag vir ons hier in London
Bye
Elizma
Stunning, stunning, stunning – en nee, dis nie omdat ek biased is nie
Dankie vir die mooi pics van my kleinsus en Ferdi se pragtige dag!!!
Groete, Elizma
Carine
Baie kreatief Lizelle, omtrent elkeen ‘n portfolio foto
rebecca (love made visible)
Crazy about the documentary style shots, and also the shadow ones, the ones on the jetty/next to the see and the ice cream ones. AMAZING! x
Adri
WOW Lizelle!Jou werk is uniek! Jy het hierdie awesome mense se persoonlikhede met ‘n stewige ses vasgevang! Dit is die mooiste troufotos ooit! Hierdie was ‘n hemelse voorgereg, nou kan die hoofgereg maar bedien word
Dankie dat jy ons senuwees so betem het met die koel atmosfeer wat jy saam met jou dra!
Yolande Snyders
Love die een met die rooi agtergrond. Al die foto’s is beautiful.
Maré Rootman
Zellie, ek’s mal oor die skaduwee shots! Well done!
Michelle Hendriks
wow Lizelle, jy raak net al hoe meer amazing!! Jy sal net my troue eenvoudig eendag moet doen!!!
Johan Pieterse
Sjoe !!! wat kan `n mens meer sê. Dis pragtig Lizelle, ek love jou easy styl, oog vir detail & alles wat reg rondom jou aangaan. Jy laat ons ook met nuwe oë na ons dorpie en omgewing kyk! Ons waardeer regtig die uitsonderlike moeite wat jy gedoen het om die dag vir ons almal spesiaal te maak.
nikki
Oee, wow Zel, ek loove die een van haar voor die rooi deur en die landscapes op die kaai. Die beligting in die veld is ook out of this world mooi!
Jean-Pierre Uys
Die wegloop skadu foto is kuns! bravo!!!
rayne
anina, jou foto’s is pragtig! rerig baie stunning! ek wens julle net al die geluk in die wereld toe! jy het vreeslik mooi gelyk!
Tania Calldo
MOOI MOOI MOOI
Adel
WOW, Lizelle…weereens, well done! Anina en Ferdi, julle het stunning gelyk! Mag julle ‘n awesome lewe saam he!!:-)
Lizelle Lotter Photography » Ferdi, Anina en Max
[...] en Anina is in 2009 getroud (kliek HIER om te gaan loer) en met hierdie shoot het ek net weer onthou hoe lekker dit is om hulle 2 af te [...]