November 13th, 2009 | Other,Shoots | Subcribe to RSS
Adri was my flatmate die jaar. Ons het soveel gelag. Soms dat my maag pyn. En sy het ‘n 6-pack. Ok, miskien nie net van lag nie. Maar sy is hilarious snaaks! Dankie Adri, ek sien uit na die jaar wat kom in ons “upgrade” van ‘n huis.
Hierdie spesifieke dag het sy reg gemaak vir ‘n partytjie en aangesien sy nog tyd oor gehad het voor sy moes ry het ons te lekker in die straat fotos geneem. En gelag.



























maryke
Hey, wil net sê stunning foto’s lizelle… het gekyk na jou ander foto’s ook! Adri jy lyk stunning en pragtig! – Maryke Zeelie
Nastassja
oh my word Adri!! Jy lyk ongeflippinlooflik!! LOVE die pics!
stunning stunning stunning julle!
Ellena van Tonder
Die foto van die krale om haar nek is ONGELOOFLIK. Sheer Brilliance!
christine Meintjes
The master at work again! en A3 = Super model!! A3, eks so bly jy en zella is deel van my lewe! Julle is albei great!!
Nikki
Adri jys ‘n stunner!! Nie dat daar al ooit enige twyfel hieroor was nie! Jy is beautiful binne en buite en ‘n fees om te ken! Zel jyt jou ougat flatmate se persoonlikheid so mooi vasgevang, well done!!
Tania Calldo
wel dit lyk na leka lag!
Du Wayne Denton
I/ love the landscape picture of Adri siting and looking down.
Adri
OOO Zel. Ek kan nie ophou kyk na die fotos nie. Ek loooove dit!!! Ek is die eerste Rupping op ‘n blog
. Baie dankie flatmater, ek kon nie vir ‘n beter flatmate en vriendin gevra het nie. En dankie aan al die ander vir die mooi comments!
Lydia Meintjes
Wow! Lizelle dit is awsome! Ek love elke foto! A3 dink jy moet in ‘n ander beroep gaan as waarin jy nou is! Nie meer agter die kamera nie, maar voor!
Laura Million
Such a lovely subject! I love the one with two photos side-by-side (it’s like she’s stepped into a fairytale illustration). And the closeup of her necklace and decolletage — beautiful composition and lighting.
Lizelle Lötter | Adri Rupping
[...] en buite! Ek dink nie ek het haar al ooit kwaad gesien nie:-) Lizelle het verlede jaar ‘n shoot van my gedoen en dit is net reg dat ek vir haar ook een doen! Ek dink ons het altwee baie geleer op [...]