My Portfolio
Pick Me
Blog
Availability
Me Links
Home

November 3rd, 2017 | Shoots,Weddings | Subcribe to RSS

Wat ‘n fees van ‘n dag! Die pot het sy deksel gevind :) en wat ‘n lekkerte om dit te kon sien en beleef.

DANKIE dat julle mekaar, God en dies om julle so lief het en dat ek julle dag kon afneem! GENIET julle memories:

Venue | Matjiesdrift Events

 leather shoes: Blu Betty

Make-up | Héléne de Klerk

Nails | Annalize Horn

Hair | Hectic Hair, Caledon

Decor | Marike Grobbelaar & Jeannie Beukes

Catering | Dre Johnson Incorporate en Tossie van Rensburg

Dress | CJA Haute Couture

Rings | Zandre Jewellery Design and Manufacturing

Bride getting dressed | De Hoop Cottage Greyton

let me know what you think

  • Tertia Venter
    November 3rd, 20179:09 am

    Pragtige foto’s & mooi trourok.
    Jammer net dat die bruid in die veld moes loop & met ‘n gevaarlike bosluis (bushtick) kennis gemaak het. Liefde xx

  • sarica
    November 5th, 20176:39 pm

    Ongelooflik mooi. Mooiste 2 mense, mooiste dag, beste reelings. Dankie dat julle dit met ons deel

  • ALWYN EN FRANCINE NOETH
    November 7th, 20175:10 pm

    Julle fotos vertel dieselfde pragtige storie as die liefde in julle harte. So mooi! Dit is spesiaal dat ons die dag met julle kon deel.