My Portfolio
Pick Me
Blog
Availability
Me Links
Home

March 21st, 2015 | couples,Shoots | Subcribe to RSS

Francois en Yolandi is al 10 jaar getroud! Hulle het bietjie in die Kaap kom vakansie hou en hul mypaal is gevier met ‘n  heeeeerlike shoot en middag in die mooie Noordhoek. Baie-baie geluk en seën Francois en Yolandi.

Sal ons solank ‘n datum vasmaak vir ‘n shoot in 2025? xxx

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 Yolandi het self haar rok gemaak!

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

Dress: Yolande made it herself. (; Talented lady!

 

let me know what you think

  • Yolandi
    March 21st, 20159:03 am

    Ek is heeltemal mal oor die fotos Lizelle! Ons het die middag baie geniet en jy het ons so op ons gemak laat voel. X

  • Susan Odendaal
    March 23rd, 20158:25 am

    Fotos is fantanties!
    Hou van jou werk

    En eks een baie trotse ma!
    Dit is my dogter en skoonseun (seun)

    En verseker is sy ‘n baie talentvolle vrou!
    Pragtige werk Lizelle
    Susan Odendaal

  • jou heel grootste fan
    March 23rd, 20154:34 pm

    ooooooo, Lizelle, hierdie shoot skuif nou op na my no 1…!!!
    Yolandi, jou rok, oh my, jou rok…
    Al die gentle moments tussen Francois en Yolandi – het nie woorde nie;
    Verskriklik baie well done met die shoot, Zel, jy’s vir seker die beste!

  • June
    March 24th, 20154:35 pm

    So mooi en sagte oomblikke! Perfekte kleur, lig en agtergrond. Jy het ‘n darem net ‘n oog vir die mooie! Hierdie is een van jou bestes, na my mening, so stukkie volmaaktheid daaraan!!