My Portfolio
Pick Me
Blog
Availability
Me Links
Home

December 14th, 2009 | Shoots,Weddings | Subcribe to RSS

Hazel het my al dooooooeeeeerie-tyd gebook. Ek het by ‘n funksie fotos geneem waar sy ook was en sy was mal oor die feit dat ek gou op die kamera kyk of almal se oe oop is by die kleiner groep foto’s. Ons het ontmoet, lekker gesels en toe book sy my. Ek vind dit heetemal fascinating om te weet op grond waarvan mense my book. Soveel mense, soveel dinge! Love dit, love dit.

In elk geval.

So breek dit dag toe aan! Hazel was heel onspanne toe ek by haar aankom. Haar dinge was goed beplan en sy kon langbeen onder die aircon sit. Was was baie warm reverse phone lookup info. Haar familie was almal naby en dit was lekker om te sien hoe hulle vir mekaar omgee.

Selfs al “ken” ek vir Hazel al so lank, het ek op die trou dag eers vir Francois ontmoet. Dit was heerlik om die 2 af te neem!

f-en-h-lizellelotter-1


f-en-h-lizellelotter-1
f-en-h-lizellelotter-1
f-en-h-lizellelotter-1

f-en-h-lizellelotter-1

Hazel het vir elkeen in haar gesin ‘n geskenk laat maak by Lady Paculiar. Hier is haar pa se cufflinks.
f-en-h-lizellelotter-1
f-en-h-lizellelotter-1
f-en-h-lizellelotter-1
f-en-h-lizellelotter-1
f-en-h-lizellelotter-1
f-en-h-lizellelotter-1
f-en-h-lizellelotter-1
f-en-h-lizellelotter-1
f-en-h-lizellelotter-1
f-en-h-lizellelotter-1
f-en-h-lizellelotter-1
f-en-h-lizellelotter-1
f-en-h-lizellelotter-1
f-en-h-lizellelotter-1
f-en-h-lizellelotter-1
f-en-h-lizellelotter-1
f-en-h-lizellelotter-1
f-en-h-lizellelotter-1
f-en-h-lizellelotter-1

Ek weet nie eers wat dit is aan die volgende foto waarvan ek so baie hou nie, maar is mal daaroor!

f-en-h-lizellelotter-1
f-en-h-lizellelotter-1
f-en-h-lizellelotter-1
f-en-h-lizellelotter-1
f-en-h-lizellelotter-1
f-en-h-lizellelotter-1
f-en-h-lizellelotter-1
f-en-h-lizellelotter-1
f-en-h-lizellelotter-1
f-en-h-lizellelotter-1

Ons behoort almal vriende te he wat so iets vir ons sal doen!  :

f-en-h-lizellelotter-1
f-en-h-lizellelotter-1
f-en-h-lizellelotter-1
f-en-h-lizellelotter-1
f-en-h-lizellelotter-1

Venue: Kleine Zalze Stellenbosch

Videograwe: Gerrit Visser Videos

let me know what you think

  • Drikus
    December 14th, 20093:11 pm

    Ek is mal oor die duif…weet presies wat jy bedoel met foto’s en wanneer jy nie weet hoekom nie, maar jy hou van dit.
    Gunsteling foto is no 27 waar sy voor die deur spring…lyk asof sy onder water dans…ongelooflik mooi!

  • Ellena van Tonder
    December 14th, 20093:21 pm

    Wil amper se hierdie is my gunsteling foto’s van die jaar!

  • Anel Smit
    December 14th, 20097:05 pm

    Hi Lizelle, jou werk verbeter by die dag, hierdie is een van my gunsteling troues wat jy al gedokumenteer het, wel gedaan!

  • Sam
    December 14th, 20099:14 pm

    W-O-W!! =o) Love the variety …

  • Sarah Wood
    December 15th, 20098:03 am

    love die eerste foto… Stunning!!!

  • nastassja
    December 16th, 20095:13 pm

    woweeee Zellie! Jy’s on fire! :)

  • rebecca (love made visible)
    December 17th, 20098:20 am

    wow! love their refelction in the table, but they are all wonderful! x