My Portfolio
Pick Me
Blog
Availability
Me Links
Home

August 25th, 2017 | couples,Shoots | Subcribe to RSS

Die dag het my bietjie uit geboul… Ons het amper-amper die datum geskuif, omdat dit nog honde en katte in Caledon gereën het vroeër die dag. Met min oop dae voor hulle troue, het ons ‘n kans gewaag en voort gegaan met die shoot. Ons het besluit as dit reën sal dit ook lekker wees, maar was toe verras met die mooiste, skoonste Overberg-ongelooflikheid.

Die ander ding…was om vir Francois en Aldorette saam te “beleef.” Hulle is GEK oor mekaar en dis so verfrissend om te sien dat nie een skaam is om dit te wys nie. Wow julle 2. Ek sien SO uit na julle troue en julle toekoms as getroude paartjie saam.

Overberg 9.5 /10

Soon-to-be mnr en mev Du Toit: 10 / 10

let me know what you think

  • Terina
    August 26th, 201711:46 am

    Shoe!! Dis SO mooi!!!

  • Tertia Lötter Venter
    August 28th, 20179:40 am

    Pragtige foto’s Lizelle. In ‘n besonderse mooi deel van ons lieflike land. Mag hul huwelik net so geseend wees, soos die goeie reen, mooi canola-geel-land & dam met water in.