My Portfolio
Pick Me
Blog
Availability
Me Links
Home

December 8th, 2017 | Baby,Family,Shoots | Subcribe to RSS

Dis so lekker om mense wat ek liefhet te kan afneem. Dankie Jeanne en Franna. Julle is so konstant in julle vriendskap- dankie vir wie julle is en waarvoor julle staan.

Geniet julle foto’s! Baie liefde xxx

Watch and learn:

“Pa, ek dink die vrou met die kamera agtervolg ons…”

let me know what you think

  • Jeanne
    December 8th, 20179:31 pm

    Dankie Lizellie! Dit was so lekker! Ons is mal oor die foto’s.

  • Irma
    December 9th, 201712:07 pm

    Die foto’s is sooooooo oulik! Karaktervol! Regtig baie besonders!