January 3rd, 2009 | Shoots,Weddings | Subcribe to RSS
Behalwe vir my Amerika trip na Colorado om Jordan en Elmarie af te neem, is dit my 1ste troue waarvoor ek gevlieg het. (INGWENYA, Johannesburg.) Dit maak dit so opwindend!
Gabriel is n vriend van skooldae af. Dit was die eerste keer wat ek vir Michelle ontmoet het, maar dit was net n blessing! Dit was ‘n oggend troue so die foto’s is nog voor die diens geneem. (Ek moes al voor 4 opstaan en is so trots op myself dat ek kon wakker bly!)
Om ‘n lang en mooi storie kort te maak, die diens was amazing. Harte is geraak deur die liefde tussen die twee, maar selfs nog meer omdat mens die teenwoordigheid van God kon voel.
Hier is n paar van die dag!


























Christine Meintjes
I’m I the first person to comment?? YEH! Oh my word these are great Zel! You rock!
Rousseau Lötter
Well done Lizellie! Great tone and depth. They must be ecstatic about the photo’s?!?!
nameElandre Vermaak
Legend vriendin!! en wat ‘n klein wereld – gabriel en Michelle is nou saam my in ‘n cell in Jozi
Trotse sus en moeder van Bruidegom
Hehe!
Dit was baie spesiaal dat jy die fotograaf was. Veral die lekker make-up sessies ens.(Liesel) En die vlug huis toe!(Tannie Petro)
Die fotos is natuurlik uitmuntend!!!!! Ons is mal oor jou.
Bye bye!
Lizelle Lotter Photography » Lizelle Lötter
[...] Earlier this year I went to Johannesburg (South Africa) to shoot my friend Gabriël’s, wedding. [...]
occagiorn
This is my first word
Hi
Hilary Mcglawn
Thanks for the sensible critique. Me & my neighbor were just preparing to do some research on this. We got a grab a book from our local library but I think I learned more clear from this post. I’m very glad to see such fantastic information being shared freely out there.