January 18th, 2011 | Shoots,Uncategorized,Weddings | Subcribe to RSS
Wat ‘n fees! GD en Danielle het mekaar die ja-woord gegee op die pragtige Rieeck Kasteel. Die decor was iets om oor huis toe te skryf en die 2 omies se muskiek het die strate gevul. Dankie GD en Danielle! Ek voel so bevoorreg om deel te kon wees van julle dag!
Ek het die naam nogal amusing gevind!
Volmaan dans:
n Paar vinnige reen druppels, miskien net as reminder dat die weer minder perfek kon wees. Maar dit was ‘n windstil, pragtige aand!
Dress: Robyn Roberts
Stationary: Elsje designs
Make up: Megan Grant
Hair: Minjon Du Toit
DJ: Johan Mouton
Other rentals: Classy Hire and In and out events
Cake: Tania Riley
2nd shooter: Vanessa de Villiers












































































































June
Pragtig Lizellie! Wie’t gedink posbusse sal so ‘n mooi agtergrond kan maak?!
June
O wag – jy het!
Jani B
Oh hemel, Daniella julle was pragtig!
Adri
Jou wenner! Flippen hot post!
Yolanda
Sjoe!!!! Stunning pics Lizelle
Charlene Hall
Baie nice foto’s!
Bruce
LEKKER!
Lindi
WOW! lizelle, elke keer as ek kliek op jou website word my asem weggeslaan! jy is regtig geseen met n ongelooflike talent
Kathryn
Such amazingly awesome images
I love the one of the sheep!!
ella
lizelle, dis van die mooistes!!!
Cindy
Lizelle jou frikkin genius! Ek LOVE dit!
Wel, ek veronderstel ek moet die bruid & co komplimenteer vir ‘n beautiful troue. Beautifully done,
maar Lizelle,
jou ou DORING!!
Maré Rootman
Pragtige troue Zellie! Love veral die laaste foto! Dis besonders!
Jacques Lloyd
Awesome Shots!!!
seugnet robson
SPEECHLESS!!! wow!!! danielle jy het beautiful gelyk! dit lyk soos ‘n sprokies aand!! xo
Madré Kohn Creative
Het die gaste almal met opset shades of grey aangehad? Hierdie tiepe troues maak my sommer kwaad dat ek alklaar getrou het! Pragtige kiekies!
Dorethea bruid se ma
Danki Lizelle vir prag fotos.. Jy is tops!!!
Annelize
Wow, hierdie fotos laat my voel ek was daar! Dis amaizing hoe jou lens die atmosfeer vasvang! Pragtig!!
Johnél van der Westhuizen
Whow! Dit is pragtige foto’s! Mal oor die buite-venue, die tafels en dekor is sooooo mooi. Hou baie van die sonbril-foto en al die verskillende plekke waar die couple-foto’s geneem is. Ag, en is die 2 omies met die trekklavier en kitaar nie te cute nie?
karin theunissen
Jou fotos is altyd n inspirasie vir ons beginners!! Absoluut fantasties!! Well done!
Mariaan
Hi Lizelle, SJoe die omies lyk oulik, weet jy hoe ek hulle kan kontak, ek stel nogal belang in ‘n accordian speler!! Dankie!
Dre le Roux
LIzelle
Ons trou op Saterdag 28 Mei 2011 in Elgin, Grabouw en wil graag ‘n kwotasie by jou kry oor verskillende pakkette. Kan jy so gaaf wees en vir my die besonderhede deur e-pos.Baie dankie en Groete Dre
Laura
Wow Lizelle, these photos are amazing! iv got a wedding at this venue in march, you have just inspired me! Looking forward to it even more now!
Jenny
Pragtige foto’s Lizelle! Ek trou ook in Riebeek hierdie jaar – ekt gewonder of jy dalk weet waar die couple hul troukar gekry/gehuur het…. sal dit graag vir my troue wil he.
lizelle
Hi Jenny! Will find out for you!!!
Mandie Nortje
Hi,
Love the pics!
We will be getting married on the 29th of October 2011 on Delsma Farm (we live in Paarl).
Are you still available for this date and what packages do you offer?
Look forward receiving your response.
Kind regards,
Mandie Nortjé
084 547 1044
alt email address: mandienortje@gmail.com