May 2nd, 2012 | Shoots,Weddings | Subcribe to RSS
Ag man, waar begin ek met Veronique en Gerhard? Hulle was so opgewonde dit was sommer bitterlik aansteeklik! Hulle
dag was pragtig in vele opsigte. Van die aantrek, hoe hulle vir mekaar kyk tot by die lekker saam dans en kuier. Maar eintlik wil ek dit nie spoil met my woorde nie. Ek het sommer lekker baie foto’s gepost. (:
Beide ek en Jaco le Roux was fotograwe by hulle troue. Was heerlik om in ‘n span met hom te werk! Maak ook seker om na Veronique se werk te gaan kyk! Sy is ook ‘n fotograaf, maar vir nou, was dit haar beurt om met HAAR prins te trou.
Dankie Gerhard en Veronique dat julle 2 so awesome was! Ek was nog nooit so hartlik dankie gese by ‘n troue nie. Ek dra dit saam in my hartjie. GENIETTTTTTT julle foto’s!
My spanmaat vir die dag, Jaco le Roux
Ekstra handjies wat op die regte tyd kon help:
Wind! Maar een pragtige aand.
Venue and coordinator: Anelma/ kleine valleij wellington
Dress: elizabeth stockenstrohm
Flowers and decor: leipzig
Hair and makeup: Helga
Catering: Festa Restaurant



































































































































Willem en Estelle Norval (ouers )
Ongelooflike mooi foto’s van die mooiste bruid en bruidegom deur ‘n uitstekende fotograaf !!
Herman Agenbag
Goeie werk Lizelle!
Tara
Perfect Pictures
looks like you guys had fun
Randolph Leary
Absolutely unbelievable Lizelle! It looks like it turned out to be a fantastic wedding and your incredible work will undoubtedly help them to remember every special moment for the rest of their lives!
marguerite & justus
Pragtige foto’s, baie spesiaal!
mike
Gorgeous work!
Tania
Pragtige werk!!
Nicole Rich
Oooooh dit is VERSKRIKLIK STUNNING!!!!
Delia
AMAZING! Love dit! Well done x
Lizemari
wow lucky couple wat 2 sulke awesome fotograwe gehad het om hulle dag vas te vang! job well done xx
EDIBLE ART CAKES
Lizelle dis BEAUTIFUL!! Jy HET maar net n oog vir n oomblik!
Liezel
woweeee!!! flip man jy is darem uitstekend! stunning stunning fotos! lyk of al die gaste op die troue verlief is
Verona Norval
Die foto’s is absoluut stunning! Sulke mooi oomblikke wat jy vasgevang het!
vanessa pienaar
Wow, amazing foto’s en so ‘n lekker troue! Baie spesiale maaitjie!
Maré Rootman
pragtige fototjies, en die kossies lyk smullekker!
Jaco le Roux
Lizelle, dis great fotos! Jou champ! Was soos gewoonlik seriously cool om saam jou te werk!
Annette
Het nie genoeg byvoeglike naamwoorde om die mooi te beskryf nie
Susan Kruger
Pragtige fotos!
Michelle
Lizelle, STUNNING!!!!
eugene
funky en baie pragtig
love it!
Kat de Sarigny
You are my favourite CT photographer for a reason! Your sensitivity & creativity in your images is out of this world!!!!
Anida de Bruyn
Ongelooflik!
Lo-Mari
Lyk na een vet pret van n troue!! Ongelooflike stunning fotos Lizelle!
Alana Meyer
Lizelle, could you be any more amazing?!!!