My Portfolio
Pick Me
Blog
Availability
Me Links
Home

May 16th, 2011 | Shoots,Weddings | Subcribe to RSS

Dis vir my bitter spesiaal as ek die kans kry om my kliente beter te leer ken voor hulle troue. In Gerhardus en Lizka se geval, het ek vir hulle ‘n couple shoot gedoen in 2009, voor hulle nog verloof was. Ek het hulle toe al so baie geniet! Intussen het ek Lizka se suster se troue ook afgeneem en nou het ek die voorreg gehad om weer vir Gerhardus en Lizka se dag vas te vang! Hulle het die mooiste detail by hulle troue gehad en dit was vir my super spesiaal om hulle en hulle families nog bietjie beter te leer ken.

Dankie dat julle 2 so oulik is!!! Geniet julle memory-catchers:

Aaaaa! Die pragtige “Krummels Kuns Koekies!” Sommer decor en geskenkies, alles in een!

Venue: Val de Vie Polo Estate

Co-ordinator: Simone de Wet @ Val de Vie

Dress: Kobus Dippennaar

Hair and Make-up: Helga Strydom

Flowers: To-Nett’s

Decor koekies: Krummels Kuns Koekies

Videographer: Lynn Franks Productions

Stationary: Lezanne’s Designs


let me know what you think

  • Kim
    May 16th, 20114:01 pm

    Beautiful! And the bride is so photogenic, stunning!

  • Maré Rootman
    May 16th, 20114:30 pm

    Ek looove daai wolkie agter die berg, dit voel asof ek aan hom kan raak, so bitter mooi Zellie!

  • nastassja harvey
    May 16th, 20115:00 pm

    sjoe sjoe sjoe zella dis super stunning! wow die bruid is beeldskoon!! :)

  • Madlé
    May 16th, 20115:38 pm

    Dis beautifull fotos Lizelle! Lizka&Gerhardus dit was awesome om die special dag met julle te kon deel. Lizka jy het stunning gelyk! xxx

  • Lizka
    May 16th, 20116:45 pm

    DIE BESTE FOTOGRAAF, DIE BESTE MEMORIES en die greatste FOTO’S. Wat meer wil ‘n bruid hê….. NIKS ….. JYS AWSOME Lizellie….. dankie gaan nooit genoeg wees nie :)

  • Riana
    May 17th, 201111:09 am

    Lizelle die fotos is awesome baie dankie vir al die spesiale detail en aandag Ezanne en Lizka het verseker die regte en beste keuse gemaak. Jy gaan defnitief weer van ons hoor !!!! Gerhadus en Lizka julle IS en lyk pragtig op elke foto – stunning !!!!!! xxxxx

  • René Albertyn
    May 19th, 20119:16 am

    Sjoe, Lizka en Gerhardus het stunning gelyk. Die fotos is awesome!!! Riana jy kan ‘n trotse moeder wees!! Mag hulle huwelik net gevul wees met liefde en genade van bo!!!