My Portfolio
Pick Me
Blog
Availability
Me Links
Home

May 12th, 2011 | | Subcribe to RSS

Dis vir my soooo lekker as my kliente beter leer ken voor hul troue. Ek het vir Lizka en Gerhardus ‘n couple shoot gedoen, voor hulle nog verloof was, einde 2009. Intussen het ek al Lizka se suster se troue afgeneem en nou die voorreg om Gerhardus en Lizka se troue af te neem. Hulle het soveel moeite met die kleinste detail gedoen en dit was sommer net ‘n fees om deel te wees van hulle (super warm) dag.

Dankie Gerhardus en Lizka, is so lekker om ‘n paadjie saam met julle te stap! Geniet julle kiekies, julle het pRaGtig gelyk!!!

“Krummels Kuns Koekies.” Koekies wat beide as geskenkies en decor dien!

Hehee, love die een!

Pragtige detail!


Venue: Val de Vie Polo Estate

Wedding co-ordinator: Simone de Wet @ Val de Vie

Rok: Kobus Dippenaar

Gastehuis: De Oude Paarl Hotel

Decor koekies: Krummels Kuns Koekies

Grimering en Hare: Helga Strydom

Blomme en decor: To-Nett’s

Video: Lynne Franks