My Portfolio
Pick Me
Blog
Availability
Me Links
Home

November 24th, 2009 | couples,Shoots | Subcribe to RSS

Lizka het my ‘n ruk terug gemail. Ek LOVE mails met soveel lewe!

“Ek en gerhardus wil graag he jy moet ‘n couple shoot vir ons doen november se kant when there’s more sunshine.Ek het ‘n baie liefdevolle ,ongelooflike manlief wat maar redelik skaam is om te glimlag op ‘n fototjie maar moet nie vir my weggooi nie ek kan selwers chinese ogies kry dan wil ek ook nie glimlag nie.Eks mal oor foto’s, veral special ones, en jy lyk vir ons na die regte een om nog spesiale foto’s by ons foto muur te voeg, want jou foto’s is uitsteknd,perfek en dus asemrowend. Maar wag ek kan heeldag bubble, iets wat ons opsom ons is redelik plain jane’s maar love something unique…”

:-)

g-en-l-lizellelotter-1


g-en-l-lizellelotter-1
g-en-l-lizellelotter-1
g-en-l-lizellelotter-1
g-en-l-lizellelotter-1
g-en-l-lizellelotter-1
g-en-l-lizellelotter-1
g-en-l-lizellelotter-1
g-en-l-lizellelotter-1
g-en-l-lizellelotter-1
g-en-l-lizellelotter-1
g-en-l-lizellelotter-1
g-en-l-lizellelotter-1

let me know what you think

  • LIZKA
    November 24th, 20093:23 pm

    TOO CUTE LOVIT!!!! CHINESE OGIES IS HULLE WERKLIK ……

  • Ellena van Tonder
    November 24th, 20094:13 pm

    Looove dit, het agtergekom ek lewer altyd dieselfde kommentaar… Hierdie foto’s het ‘n wonderlike organiese gevoel :o)

  • cindy
    November 24th, 20099:30 pm

    Ek het myself voorgeneem om nie op ELKE post te comment nie, maar ek kan nou weer nie anders nie…

    dis fantasties!! Julle lyk beautiful!

  • Tania Calldo
    November 25th, 20097:21 am

    hulle lyk so oulik saam, goeie werk!

  • Ezanne
    November 25th, 20098:15 am

    Shoe, Lizelle dis werklik asemrowend!! Jy is die beste!!! Sus en Gert julle lyk absoluut fabulous!!!

  • nastassja
    November 26th, 20095:24 pm

    AMAZING shots Zellie! Jy’t al hulle JOY in jou pics uit gebring, beautiful beautiful beautiful!! :)

  • madle
    December 12th, 20098:14 am

    Lizka&Gerhardus dit is STUNNINF f0t0’s ;)

  • […] my soooo lekker as my kliente beter leer ken voor hul troue. Ek het vir Lizka en Gerhardus ‘n couple shoot gedoen, voor hulle nog verloof was, einde 2009. Intussen het ek al Lizka se suster se troue […]

  • Liana
    May 14th, 20119:17 pm

    Dis die mooiste foto’s so natuurlik,rustig, playful en dit beeld hulle so mooi uit! jy kan sommer sien die twee vrek oor mekaar en is mense mense!!!

  • […] of a journey and being able to document it! I met Lizka and Gerhardus back in 2009 when I did a couple shoot. Their wedding was in 2011 and now…their own little addition to the family, Petrus! Baie […]