My Portfolio
Pick Me
Blog
Availability
Me Links
Home

March 19th, 2014 | Family,Shoots | Subcribe to RSS

I’ve said it before, but I love being part of a journey and being able to document it! I met Lizka and Gerhardus back in 2009 when I did a couple shoot. Their wedding was in 2011 and now…their own little addition to the family, Petrus! Baie gelyk Gerhardus en Lizka! En weereens dankie dat ek kan deel in julle lewensverhaal. xxx

 

 

 

 

 It was great seeing their wedding photo’s on their wall! You can see their wedding blog-post HERE.

 

Ag mammie, kyk die plooie!

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

let me know what you think

  • Anne Gray
    March 19th, 20143:29 pm

    Wow dis so cool om julle hele journey te sien. Geluk Gerhardus, of Oros soos ons jou in die laerskool genoem het. Love jou kiekies mater ;)

  • Riana Strydom
    March 19th, 20143:30 pm

    Lizelle die fotos is pragtig !!! Net soos, net jy, dit kan neem op jou spesiale manier en ek vrek ook oor sy plooitjies op die voorkop !!!
    Awesome !
    Gerhardus en Lizka dis so cutie-pie elke een is spesiaal en pragtig.

  • Liezel
    March 19th, 20146:09 pm

    ek kry sommer ‘n traan in my oog. babas is so ongelooflik spesiaal en jy het hom so mooi gevang Lizelle! wel gedaan!!

  • PETA
    March 19th, 20146:44 pm

    Pragtig pragtig pragtig! Mooi mense maak altyd mooi fotos…maar jou fotos is ALTYD pragtig Lizelle!!! Petrus is TE PRAGTIG Ouma RIANA!!!! xxxx liefies en hugs

  • jou heel grootste fan!
    March 19th, 20147:30 pm

    Lizelle: eers het ek broeis geraak (!) oor die mooie foto’s van die mooie klein Petrussie; toe het ek tranerig geraak sommer net oor hoe mooi jy die drie ‘vasgevang’ het… Ek is gaande oor die ‘wereld-muur’, die skapies – dis nou behalwe AL die foto’s.
    Ek is seker dis jou beste ooit…
    (Gerhardus, Lizka, Petrus: ons awesome God se guns en seen en joy vir julle!!!)

  • Ezanne
    March 19th, 20147:45 pm

    Lizelle, jy is awesome!! So ‘n trotse tannie!!! Dis ongelooflike mooi fotos – net soos jy kan!!

  • Anine
    March 25th, 20147:24 am

    Dis die mooiste baba kamer! Pragtige fotos!!

  • Madle Abrahams
    March 28th, 20141:26 pm

    DIE mooiste fotos van DIE mooiste gesin! Julle is soooo special gesin en Lizelle jy caputure dit perfek!

  • artin afsharjavan
    April 2nd, 20147:03 pm

    fantastic photo session :)