May 7th, 2010 | Shoots,Weddings | Subcribe to RSS
Ek weet eintlik vandag nie eers waar om te begin nie. Gideon en Sonja is so na aan my hart. Vir Gideon ken ek van laerskool dae af en het al talle Paasnaweke saam met hulle as familie gespandeer. Ek het ook die voorreg gehad om sy een suster, Elmarie se troue in Denver USA af te neem. Vir Sonja het ek ook by die Bosman familie se huis leer ken. Ek het die meisietjie so gekyk en gedink sy is regtig baie oulik! Nie te lank daarna het die verlowing gevolg en dit vra natuurlik vir verlowing foto’s! “Oulik” het intussen gegroei na opreg, ‘n super-dooper pasmaat vir Gideon, ‘n vriendin, ‘n vrou van God en glo my, die lys kan aangaan. Dit was so lekker om deel van die dag te wees. Ek het seker die helfde van die mense by die troue geken en dit voeg natuurlik sommer weer ‘n heel ander “flavour” aan die troue.
Ek sien uit om te sien hoe Gideon en Sonja se verhouding gaan groei, want oh boy, hier kom groot dinge! Ek hoop die fotos is meer as waarvoor julle kon hoop en so dankie dat julle julle is!:
Sonja het die mooiste entrance gemaak. Sy het haar tyd gevat en op ‘n stunning liedjie ‘n wye draai gestap sodat sy van die see se kan af kan kom. Ek dink min oe was droog op daardie stadium.


















Glenys, Gideon se ander suster, het vir hom hierdie ongelooflike cuff links gemaak!!!







Sssssonja!
Ek is bly ons het almal skoene aan gehad!

Glenys was my assistent vir die dag. Sy moes onder andere na die veil omsien:










Ek het vir Gideon en Sonja ‘n photobooth opgestel om die gaste in ‘n meer informele manier af te neem. Dit was soveel fun en die moontlikhede oneindig!

“Booth winner foto!” Genade, dit lyk soos ‘n Hugo Boss advertensie of iets!
Die mense het so lekker gedans!
Vir sommiges was hierdie spesifieke liedjie net bietjie te veel:

…and they (will) lived happily ever after!






































Jana Grünberg
awesome! so fun to look at! outstanding and unique. you`ve got a new fan!
Danie en Valerie
Zellie jy bly tops!ons kinders is pragtig en gelukkig,baie dankie vir al jou liefde en laggies wat deurentyd uitgestraal het,kan nie wag om al die trou fototjies te sien nie.
Dirk & Verda Bosman
As always, BEAUTIFUL! Such a happy wedding!
Karen & Rudi Oosthuyse
Wonderlik, fantasties, opwindend!
Love al hierdie foto’s!
Glenys
Oh my word Zellie!!! Ek is so opgewonde oor die fotos! Het my dag gemaak! Jy is die beste in jou werk maar ook ‘n beste vriendin en ek is so bly jy is in my lewe! Dit was heerlik gewees om te kuier saam met jou(altyd is)
xxx
Verster
Super cute fotos. Lyk of dit ‘n great dag was.
Ria
Ek was SO nuuskierig om die kiekies te sien, en dit is ONGELOOFLIK!! Lyk vir my asof almal se wangetjies seer gelag was aan die einde van die aand!Pragtig Lizelle!
Elmarie Westraat
Dit is ongelooflike foto’s elke oomblik van gelukkigheid so prefek vas gevang.Sjoe Sonja jy was strallende bruid en ek kan sien jy is werklik gelukkig, weens baie geluk!
Desiree
They are the most beautiful photos I have seen in a very long time. You captured Sonja’s beauty in the most intricate way and the love that Sonja and Gideon share just spilled through in your photos. You are truly talented.
Neal du Preez
Dit is baie goed gedoen!
Louis
Soos altyd Lizelle, stunning!
IAN EN ANNELIZE DE KOCK
Hierdie is ‘n kunswerk.
Robert & Telanie
WOW! Watse wonderlike en awesome foto’s. Julle twee lyk so gelukkig saam. Baie dankie dat ons die wonderlike dag saam met julle kon spandeer. Ons is baie lief vir julle en lekker om almal weer te sien.
Corene Schreuder
Wooooowww!!! LIzelle, die foto’s is stunning.
Weereens het jy my asem weggeslaan!
Elmarie bendinelli
ZELLIE! Jy is altyd die beste. Wil my favourite een kies maar dis te moeilik. Dis rerig die beste troue ooit gewees en jyt dit so goed vas gevang. Love you
annelize adendorff
ONGELOOFLIK! Nog nooit ‘n fotograaf teegekom wat so baie moeite doen nie… Jy’s puik!
Anica en Pieter
ABSOLUUT STUNNING! Die perfekte fotos vir die perfekte troue! Well done – eks sommer lus en doen dit weer!
Juanette
Stunning Lizelle!!!
Maré Rootman
‘n Pragtige spontane dokumentasie van ‘n troudag!
Catherine van Rensburg
Wow! What stunning photos- wish you had been my photographer! Photos are magical and capture the fun and love of the day. Sonja, you look radiant and gorgeous xx
Rone
Die skaduwee foto is uniek;-)
Irmgardt
WOW. Jou werk is amazing! As jy ooit ‘n workshop vlieg ek al die pad van die Limpopo af! Jy is voorwaar geseënd.
Giddy en Sonja
Lizelle, Ons is mal oor al die foto’s – dit vang die dag perfek vas! jy is sooooo goed en dis super lekker om saam met jou te werk op ‘n “shoot”! Ons is en sal altyd een van jou grootste “fans” wees!
Sien uit na nog baie kuiers saam hier by ons nuwe “pad”!
Adri
OMW Zella! Dis is ongelooflik mooi! Elmarie en Glenys, julle is darm 2 mooie sussies! Love die kleure in die fotos! Zel, jy weet wat is my gunsteling foto
schantel
Hi Lizelle
Wil net se jy is n “rockstar” fotograaf, ek love jou foto’s jy is werklik ‘n inspirasie.
elzanne
lizelle legende!!! pragtig kreatief verby, soos altyd
Rensche Mari
ermmmm, WOW! jy is amazing Lizelle!
Adel Groenewald
Hi! Ek weet nie waar jy begin… en waar jy ophou nie… Waar jy vat en los nie! Vrou!? Jy het ‘n gawe van bo en jou fotos is ASEMROWEND!!! Jy MAG maar, soos die ou tannies wat koek bak, altyd gese het… Hierdie meisie was saam met my op skool… en die VERSEKER een van die mooiste bruide wat ek nog op ‘n kiekie gesien het… STUNNING WERK!!
CM en Stella Augustyn
Jou werk getuig van passie en kreatiwiteit!! Dis eg en eerlik!! Jy toor!! Jy verras! Jy skilder die mooiste prentjies deur jou lens! So trots op jou!!