November 17th, 2009 | Engagement, Shoots | Subcribe to RSS
Gideon en my gesin kom al jare lank saam aan. Inteendeel, van laerskool dae af. Ek dink julle sal albei sy susters/my vriendinne onthou, Elmarie en Glenys. Gideon se smile het groter geraak na hy vir Sonja ontmoet het. Sy is so oulik en die 2 is soos sout en peper. Of pap en vleis. Vir hulle verlowing shoot het hulle met die oulike voorstel opgekom om die trein te vat tot in Houtbaai. Wat ‘n belewenis! Dankie julle 2, ek het dit so baie geniet!!!






































Giddy
Lizelle, Love dit!! Dankie vir n AWESOME trippie saam met jou! Kan nie wag vir die troue!
rebecca (love made visible)
So cute! Love these! x
mindy
They are so adorable together! Love the pics!
glenny(GTM)
ag my moeder!!!!
Ek lief daai twee soooo baie!!
Zellie, pragtig!! Jy is sooo goed, maar ons almal weet dit tog. Verlang na jou! Wens ons kon gou ‘n starbucks gaan drink.
xxxx
Neels
Ag lekker man , Baie “cool” idee en foto`s.
Izanne
Definitief die mees original engagement shoot nog!
Elmarie bendinelli
I love these! My bro and his soon to be wifey are so cute. Cant wait to see the rest of them.
10, 12 and 22 are my fav!
jordan bendinelli
Love has brought you together…and love will give you wings.
Tania Calldo
lizelle, na my awesome’ste 2 jaar inie UK, het hierdie GREAT ‘tube’ foto’s my amper in trane. hoe mooi is dit? sjoe
Laura Million
The photo dancing on the train platform is priceless!
Giddy
Jip , the dance foto on the platform is priceless! Lizelle jy is verseker die beste! Dankie!
Lizma Streicher
WoW! mooi mense en stunning foto’s! Jip, jy’s reg - Giddy se smile het defnitief groter geraak na hy vir Sonja ontmoet het!
Sonja
Lizelle, dit was sooooo baie pret! Jy het regtig ‘n spesiale talent. Dankie hiervoor
jonel Meyer
PRAGTIG…is absoluut mal daaroor!!!
moeder valerie
julle is baie gelukkig. julle blom. die foto’s is uitstaande. baie lief vir julle! ma
Telanie
Lizelle, het nog nie ontmoet nie, maar die foto’s van my sussie en die wonderlike man in haar lewe is regtig stunning. Ek sit behoorlik hier in trane. Baie mooi, en julle twee sal ‘n wonderlike lewe saam he, kan nie wag vir die troue nie. xxxxx
Mags
Wow dis baie mooi!!!!
Valdene Koopman
wow, die trein lyk dan toe nou glamorous!!! stunning Lizelle, stunning!
Adel
Ah, julle 2…baie, baie geluk met die verlowing!!! Dis baie goeie nuus! Geniet elke oomblik daarvan!;-) En Lizelle, stunning shoot!
Catherine
Wow!!! Absolutely beautiful! I love the photos- they could be wedding photos! You make a gorgeous couple. Thanks for sending link Sonja xxx
Yvon Heyns
Absolutely AMAZING photos! Wow! I honestly don’t have any words to describe… well done. Not to mention the gorgeous models! (Lol!)
Emily Lewin
Lizelle! Once again, great job!
I love the ones in and near the tunnel. You have such fun locations to work with, this makes me want to be more creative with where I’m shooting and not just go with what’s comfortable.
I love the way you captured them.
cindy
Geniaal!!! Jy oortref jouself elke keer… Nes ek dink, sy kan onmoontlik nie beter nie, doen jy dit.
awesome.
Joyce
sjoe!!! lyk of julle dit sommer baie geniet het. baie mooi foto’s!!!
marti
Lizelle, jy neem regtig amazing foto’s. Is regtig bly jy gaan Nikki-hulle se trou kiekies vat!!
nikki
Hierdie foto’s het soveel liefde en energie!! Sonja en Giddy, ek en Kappie was bevoorreg om julle by die marriage prep te ontmoet en julle is regtig ‘n stunning couple, baie, baie geluk! En Zel, wow, soveel energie en interessante locations en angles!!
Barb H
Love it - you both look so happy - I am so excited for you!!! Blessings!!!
Edna Cavanaugh
GREAT PICTURES & GREAT MODELS !
Nicole
Wow! absoluut amazing!! super foto’s! kon nie ‘n beter ’scenery’ gekies het nie! foto’s lyk rerig ongelooflik… kan sommer die liefde sien uitstraal!! (ag julle is sulke oulike maatjies
love dit!!
Annelize Faasen
Weereens is die fotos ongelooflik kreatief en stunning! Baie geluk giddy en sonja, ek kan nie wag tot die troue nie.. julle is pragtig!!
Gurswin
tanni ilze se kind tjy inspire my. k likes tjou pix nogal bja