July 13th, 2012 | couples,Engagement,Shoots | Subcribe to RSS
Sjoewee Tandjie eks lief vir jou!
En Gideon…vir jou ook! (toemaar Tanya, nie op daai manier nie)
Geniet julle kiekies!!! (:
Gideon: Katalyst music Production. One of my FAVOURITE that he has recorded: Kitchen Groove. LOOOVE it!


































Tertia & Lindi
Tertia: hou baie van die swart en wit foto van Tanya, waar dit lyk soos waterdruppels & grasstukkies wat val.
Lindi: Lekker Nigster! ons niggies hou van gesigtrek =D
issabel
DIS PRAGTIG!!!!
Felicia Roux
Dis regtig pragtige fotos en jul lyk awesome!Lyk of jul regtig baie fun gehad het! Lizelle, jyt regtig elke liefdevolle oomblik gecapture, well done! Sterkte Tanya met die troureelings! Xx
ilse
ahhh, Zel, jyt regtig die mooie lig so goed gbruik om di stunning pics te capture… en whoa, ek enjoy altyd di fun-deel wat injo fotografie uitkom. En id familie uitkom… (Tanya!) ☺
Tanya Lotter
zellie!!
Love wat jy gedoen het… Deel van die groot miracle wat die Here besig is om te doen. Ons sal dit ALTYD onthou. Lief jou!!
Dankie vir die pragtige kiekies! Jy is maar net die amazingste fotograaf
Maré Rootman
dis pragtig julle, so so mooi!
Katherine Marias
Congrats
You two are such a fun and beautiful couple! All our love!
Tjaart
Sjoe Tanya het mooi oë!