August 26th, 2010 | Shoots,Weddings | Subcribe to RSS
Wat ‘n sonnige dag in talle opsigte! Dit was ‘n warm Augustus dag en vriende en familie was opgewonde om die dag met Gideon en Zita te deel. Zita was die rustigheid self en terwyl die blomme-meisietjie ge”pout” en gesmile het vir my, het sy en haar bridesmaids champagne geniet. Later terwyl ons in die lande van Kleine Valleij foto’s geneem het, kon ‘n mens die musiek hoor terwyl die mense gesellig saam kuier. Dankie Gideon en Zita dat ek die dag met julle kon deel! Blessings!!!
Terwyl ons in Wellington rond gery het op soek na plekkies om te neem, kom ek op die huis af!
I ♡ it!
Hy was net so cute!!!
Dit was my eerste keer om in Kleine Valleij se splinternuwe gastehuis af te neem. Dis verseker aan te bevele!
Hierdie krieketveld is naam haar oupa vernoem en dit was vir my so spesiaal dat sy foto’s daar wou laat neem:
Onthaal: Kleine Valleij Wellington
Rok gemaak deur een van Zita se baie talentvolle bridesmaids! Zani: 0834972307
Blomme: Pauline Schreuder
Make up en hare: Sebastine Pepler
Videograaf: Stephan Botha
Caterers: Malita Joubert: info@sabia.co.za





























































































cindy
Is my dorp!! Is die berge darem nie die most amazing ooit nie??
rebecca
WOW Zel! Love these! And also love the new round corners
x
nastassja harvey
WOW zella! stunning soos altyd en I’m looooooving the rounded corners too!
x
Gideon
Wow, Lizelle, die foto’s is pragtig !! Baie dankie !!
Lelani van den Berg
Wow, ek het hoendervleis gekry toe ek hierna kyk!!!! Dit is gorgeous
Tania Calldo
mooi mooier ongelooflik!
Minki
ek love dit dat jy jou EIE huis in Wellington het. haha. die foto’s van hierdie couple is so flippen mooi!!!!!
Vanessa de Villiers
Lovit! Just Lovit!! Lovit! En die ronde hoeke….sjoe meisie! Jou ou wenner!
Jani B
Ai, Ai Lizelle, – pragtig!
izette
Ziets julle lyk so happy, die fotos is regtig ongelooflik mooi. Sien Frikkie feature ook gereeld op die fotos, Lizelle soos gewoontlik kan ek vir jou met `n ope hart aanbeveel!!!!!!
Karmen Klopper
Wow, wow, wow…net soos die Troue is die fotos asemrowend!!! Absoluut STUNNING!!!! leaves you Breathless!!!! Ag ek drink sommer weer ‘n glasie bubbly op julle!!! kxx
mandi
Lizelle jy is nou maar net die beste!!!!praat mos uit ondervinding- wow zita jy lyk waarlik soos n sprokie-stunning!!!!!
elmarie bendinelli
SO mooi zel!
Cindy du Plessis
Stunning Zits, wat ‘n eer om jou special dag met jou te deel!!!Lizelle jy het die spesiale dag so mooi vasgevang, jy is so vrek talentvol, pragtig!!!!
Colet Grimbeek
Lizelle,die fotos is amazing….elke foto praat! ek wou lag en huil !wens ek kon die klok 7jaar terugdraai en weer trou met jou as fotograaf!lovely job.
Monica Dart
so lovely Lizelle.xxx
Ilze
Hi Lizelle,
ek huil sommer so mooi is dit!! Ek het sommer nou diep heimwee na die berge…alles is beautiful!!Stunnning troue, Stunnning mense, stunning fotograag!!! Sal jy A.S.B my troufotos ook neem? D.V 2 April 2011
Ellena van Tonder
Pragtig soos altyd. Die nuwe geronde hoeke rock!
Maré Rootman
Dis klassiek pragtig! die dogtertjie is te oulik! laaste een my gunsteling
Marizanne
Luv die een by die blou muur!!!
theresa fernhout
Ons eie prinses!! absoluut klassiek en beautifull-
anel
Soos altyd, AMAZING!!!
Tamara
Wow Lizelle- hierdie is ongelooflik pragtig
ronelle
Mooiste foto’s van mooiste troue!!! Hoop jy kan eendag my dogter se troue ook doen!!
Brigit
Ongelooflike fotos deur ‘n baie talentvolle fotograaf!Zita, jy was regtig egtig belaglik pragtig!Baie dankie vir ‘n great troue!mag julle altyd so happy saam wees!x
Chané
Sjoe die foto’s is absoluut stunning!!!!