February 14th, 2011 | Shoots,Weddings | Subcribe to RSS
Sjoe maar ek het dit geniet saam met Gielie en Ilana! Dit was hulle uitstraal is aantreklik en ek weet dis omdat hulle die Here lief het! En…niks beat dit nie! Daardie liefde oortref ENIGE mooi decor, fancy klere en perfekte ekstras. In die geval van Gielie en Ilana…seems like they have it all though! (in die regte volgorde natuurlik.)
Dankie julle. Sowaar! Dit is vet pret saam met julle!
Blomme deur Vars Liefde
Delsma Farm se hond was vir my so oulik dat ek vir Taryn gevra het om vir my saam met hom af te neem. Min het ek geweet wat wag!
Blomme en decor: Vars Liefde, Mariette Loubser
Gastehuis: De Langehof Gastehuis
Onthaal: Delsma Farm, Riebeek Wes
Assistent: Taryn Ward
Marene Siecker
WOW!! julle fotos is moooi!!! lizelle jou fotos vang die emosie en vreugde so mooi vas in elke oomblik!!
Juanette
Ek hou baie hiervan Lizelle! Stunning! xxx
no1fan
p r a g t a g !!!!! flip die bruid is ‘n mooi kind! Michael jy’t goed getrou!!!!! As skool gee nie uitwerk nie Ilana, dan kap jy hom shmodel! hehehe Lizelle dankie jy’t beautiful vas gevang!
Here bless hierdie couple!
Anelle
Dis amazing!! Beautiful couple, fantastiese werk deur Vars Liefde (hoe mooi is haar ruiker nie!?!?) en Lizelle, briljant soos altyd! xx
Neethling & Carla
MOOI MOOI MOOI!
Charlotte
OOh, die fotos is stunning soos altyd. Ek wil net graag weet watse soort hond dit is, hy is te pragtig!!
Sylvia
Stunning soos altyd!
Izanne Reichert
Gielie & Ilana, wat ‘n fees vir die oog en die siel. Bless julle!
Mariette, you are taking over girl, die Here het jou in so amazing plek geplaas, jou werk is stunning.
Lizellie, from glory to glory beautiful lady. Jy maak my dag.
Lief julle!
Liezl
AAahh dis beautiful….lizelle well done, die foto’s is pragtag!!!
miChelle soon 2 be van eeden :)
wow wow wow julle!! ilana..weereens..jy het BEAUTIFUL gelyk..jy ook nie te sleg nie gielie..well done lizelle, die fotos is regtig stunning en vars..i like alot! bless julle mense..God het gROOt planne! whoohooo!
Madré Kohn Creative
Daar is nou maar net iets aan die kleurskema wat my aantrek! Lovely! En die pictures is awesome!
June
Beautiful Lizellie!
Vrek maar dis ‘n mooi rok!!!
Werner
Jislaaik!
Dit is nou vir jou mooi! Gielie jy en jou vrou lyk baie mooi saam!! Match made in heaven…
Slaap
Tweets that mention Lizelle Lotter Photography » Gielie en Ilana: Riebeek Wes -- Topsy.com
[…] This post was mentioned on Twitter by Kim Hawkins, Lizelle Lotter. Lizelle Lotter said: the latest wedding on my blog! http://bit.ly/i0MXTE […]
Christopher Van Zyl
Hi Lizelle
Ja nee……. Jy mag maar!
Ek beaam – hulle het beslis als in die regte balans en volgorde.
Charlotte dit is ‘n GROOT hond, met Groot tong…….. ek bedoel n Pirenese beghond wat kaal geskeer is vir die Bolandse hitte.
Gilelie en Ilana is GESEËND!
Thanks Lizelle jou werk is pragtig!
rone erwee
WOW WOW WOW
Lauren Kriedemann
beautiful pics xx
hanene
wow! dis pragtige fotos Ilana en Gielie! baie geluk!!xxx
annelize gericke
my engelkind vriendin, jyt soo pragtig op jou troudag gelyk en lizelle het definitief die hoogtepunte vasgevang op film! beautiful photies, love die sunset een!
Gina
Dit is pragtige fotos!! Baie geluk Gielie en Ilana!! Julle lag so lekker saam!
Annelize
Dis die MOOISTE rok…. Die fotos is net die beste!!!Jou fots raak net mooier Lizelle..Jy is geseend met n fantastiese talent!
Janine
Jy het STUNNING gelyk vriendin!
nastassja harvey
oh my word zella! hoe mooi is…. ALLES???
ook'nfan
Lizelle, jy is ongelooflik gebless met so baie talent! Jou werk is so inspirerend!
nikki
Absoluut asemrowend!!
Melanie
Bitter baie mooi!
marguerite
You really are an exceptional photographer… it does make it special with such a lovely bride.
Gena D
Just LOVE your work!!! ♥♥♥
Liezl Beukes
Awesomeness!
Sulani
Love hierdie couple. Love hierdie fotograaf. L I E F L I K!
Anelda
Baie mooi fotos!!!! Ilana jyt pragtig gelyk!
shevon
Wow, the pics are stunning and the bride is absolutely gorgeous!
Alternative Florals: The King Protea. | Bridelicious
[…] top left): Melanie Wessels Photography, Love Made Visible via Oh Darling Days, Tink Photography, Lizelle Lotter Photography, Louisa Bailey Weddings, Kevin Charlie Photography via Brides.com //LinkWithinCodeStart var […]
Elize Hyman
Ek’t heel toevallig op die fotos afgekom. Ken nie die Bruidspaar of fotograaf nie maar voel soos bekendes. Uitstekende fotos! Dit gesels met mens en vang die karakters en emosies so mooi vas. Pragtige troue a-z. Mag die Here julle in besonder seen en altyd onthou dat julle Sy bruid en geliefdes is.