June 7th, 2009 | Family,Other,Shoots | Subcribe to RSS
Günther se eerste verjaarsdag! As hy dalk vir julle bekend lyk, ons het nie te lank terug ‘n heerlike familie shoot met hom en sy ouers gedoen!
Ellena, het vir hom en sy speelskool maters die heerlikste partjie gereel. Diertjie cup-cakes, helium balonne, plaas diertjie, haas ore, tjippies, sappies en vele meer!
Later, toe almal lekker geeet het, is ons na ‘n tuin om bietjie die mammas met hul kinders af te neem. Dit was heeeerlik! Dankie Limmie en Ellena! Ek sien uit na die volgende fam shoot. :-)
Op die stadium is die geskenkpapier nog meer van ‘n treat as die geskenk self!
My ouma het my ‘n vet soen gegee! Kyk, die bewys is op my wang. (So tusen die tjippie-stukkies deur!)
Hier is al my maatjies en hul mamma’s:
Ek is nou al so sterk, ek kan ‘n tuinslang optel!
Ons het nou baie lekker partytjie gehou, maar nou gaan ek eers ‘n middagslapie vang. Cheers vir eers!
:-)
nameEllena van Tonder
Lizelle, weereens het ek nie woorde nie. Die foto’s is pragtig!!! Ons is so bevoorreg dat jy die dag met ons kon deel. Ek sal jou ewig dankbaar wees. Mooiste herinneringe ooit.
name Lundi
Hi Lizelle
Ek gaan definitief deur Ellena n’ CD bestel. Die fotos van Gunther se verjaardag is stunning!! Ek het skoon trane in my oe gekry.
Dankie
Lundi
Rone Erwee
Lizelle, jy is geBLESS met ‘n ongelooflike talent. Fotos is regtig baie, baie mooi! Kan nie ophou kyk nie.