My Portfolio
Pick Me
Blog
Availability
Me Links
Home

November 11th, 2010 | Shoots,Weddings | Subcribe to RSS

Dit het gevoel asof ek vir Dielda en Handré al jare moes ken teen die tyd wat ons ontmoet het! Ons het al so baie kontak via epos gehad! Dit was so lekker om hulle dag te sien ontvou en te sien hoe lekker Dielda en Handré lag, sommer omdat die dag vir hulle so lekker en spesiaal was.

Geniet geniet julle kiekies! Ek weet julle wag in spanning!!!!

Haar bachelorette uitnodiging se voor en agterkant:

Dielda het al die rose wat Handré al ooit vir haar gegee het gedroog en is as confetti gebruik!

Frans van FJS Production:

Videograaf: FJS Productions

Makeup:  Sanmarie

Venue: Morgensrust , Joostenberg vlakte

2nd shooter: Aurette Burger

let me know what you think

  • Louis
    November 12th, 20107:31 am

    Amazing – soos altyd

  • Frans Swanepoel
    November 12th, 20101:50 pm

    stunning zellie, wow!! – was so lekker om weer saam te werk! x

  • Dielda
    November 15th, 20108:21 am

    WOW – jy weet mos hoe ekke oor jou voel Zel! Ek het van Vrydag af al ten minste 3keer per dag weer en weer die fotos kom kyk…elke keer sien ek iets nuut of anders wat ek nie die vorige keer gesien het nie. Jy is een geseende meisiekind! WELL DONE my kiekie-engel!

  • no 1 fan
    November 16th, 201011:22 pm

    die wit en swart facial portrait ene is fan to the tastic! nee maar rerig. en die laaste ene my gunsteling, ugh! dis so ‘n lizelle lotter signature shot

  • Anchelin Koert
    November 18th, 20108:34 am

    Pragtig!!!Kan jy asb vir my jou verskeie pakette stuur??

    Dankie!

  • Sunette
    November 18th, 20101:14 pm

    AmAzInG! Flippen kuwl kiekies!!

  • Maré Rootman
    November 18th, 20105:08 pm

    Die bruid is beeldskoon! Oulike nommerplaat… en hello Frans!!!

  • Handre
    November 22nd, 201012:39 pm

    Wat kan mens se? Baie, Baie dankie dat jy ons spesiale dag vas gevang het, soos dit was..ASEMROWEND!
    Dis al 2weke wat ons die fotos het, en ons is nogsteeds MAL oor ons foto’s!
    Hou so aan!
    Jy doen stunning werk Lizelle!
    Ek en my vrou sal altyd Fans bly!

  • Charlotte _ Flowerheart
    December 2nd, 20102:20 pm

    Sjoe die fotos is stunning Dielda en Handre is amazing mense ,was ‘n voorreg om julle blomme te gedoen het .
    Lizelle klein wereld dat ek jou nou in Uniondale moes herken van alle plekke