My Portfolio
Pick Me
Blog
Availability
Me Links
Home

May 10th, 2017 | Shoots,Weddings | Subcribe to RSS

En dan soms ontmoet jy mense wat net hulself is en dis SO spesiaal om te sien, ervaar en te kan vasvang. Haydn en Helene, julle is soos ‘n vars briesie! Dankie dat ek julle dag kon vasvang met al sy lekkertes, lag en “julle-wees.” Geniet julle foto’s!

 

 

Jou gesiggie as jou pas op sy klere mors…

 

Venue- Langkloof Roses, Wellington

Fairy Lights, games & chalkboards – Strawberry Events

Wedding dress – Alana van Heerden 

Hair & make-up – Marnél Toerien 

Flowers, decor & stationary – couple self
Musician during pre-drinks – Brian Beyers
DJ – Soundcheck Productions (Eben Groenewald)

let me know what you think