January 27th, 2009 | Other,Shoots | Subcribe to RSS
Helena is ‘n sangeres. En die bietjie wat ek van haar gehoor het in die motor oppad Kaapstad toe, is amazing! Sy het my gekontak na sy haar vriendin, Jacqueline, se troufotos gesien het. Ons het besluit om in Kaapstad se middestad te gaan neem. Die wind het WOES gewaai, maar op die ou end het dit eintlik lekker gewerk vir baie van die foto’s.













…en vir die van julle wat gewonder het, sy is getroud met Pierre!















Libre Fullard
WOW WOW WOW, Lizelle!
Ek het hoendervleis…
Jacqueline de Villiers
O MY HAT…jy is ‘n legend Lizelle….ek LOVE hierdie shoot van Helena….well done girly
Danie
baie baie cool!!! vanaf jy my sussie(Jacqueline) se trou fotos geneem het is ek groot fan van jou werk! well done, goeie werk!!
Pierre... (wie anners?)
Mmmm…. Lizelle, ek het geweet jy gaan die flippen hotste photoshoot afpull… Well done… Ek is speechless… JY IS GIFTED!!!!
Rita de Villiers
Wow!!! Lizelle jy is ongelooflik. As skoonma van Jacqueline kan ek natuurlik nie ophou kyk na jou foto’s nie. Ek is mal oor jou styl en agtergrond!!! Doen so voort!
Vanessa de Villiers
Absoluut great job! Lig, mood, wind…vibe…love youre work. Christine mention you to me.
Emily Lewin
Wow Lizelle, these are amazing! Every shoot of yours I see is the best yet! You are so talented!! Thanks for letting me in on your little secret!!!
Jolette
Wow, wow, wow!!!!! Lizelle…..jy weet beslis wat jy doen! Dit is awesome foto’s!!! Ek dink dis ongelooflik, nes Jax se troufoto’s! Net blessings vir jou werk voorentoe!
christine meintjes
Dit is jou beste werk ooit!! Well done!!!
Joel & Alison
OH OUR HATS! What a splendid set of photos. Although they don’t do justice to how lovely Helena (and Pierre I guess) is in real life.
What a great location for a photo shoot! -
Patti Lechner
I am Helena’s friend from America. The pictures are beautiful! It helps when you have a beautiful girl to photograph. You did an amazing job! Great work.
Denise
Hallo Pierre
Wow, ek moet net se,jou vrou is so freaking mooi.Eish!!!
Jonel Meyer
Sjo my vriendin, Jy raak ‘n pro. Dit lyk absoluut pragtig. Well Done!
Herman Venter
Dis Great!!! Ek Love jou werk!
name Marlene
As my fotos ook so kan lyk wanneer fotos van my in die wind geneem word, dan sal jy definietief my fotograaf wees as ek ooit een nodig het as “mother of the ??? wat sal ons nou hier sê – famous one?” Uitstekend gedoen – die modelle ook.
nameeElna vanStaden Lotter -Atlanta USA
Jy hèt dit girl – die Amerikaanse fotograwe kan by jou gaan leer….Sweet!
lizelle
Goeie dag!
Baie dankie vir die comment. Heheee.
Sien daar is lotter in jou mail. Van waar is jy?
Andre van der Veen
Funky fotos, ek love elkeen van hulle!