My Portfolio
Pick Me
Blog
Availability
Me Links
Home

May 7th, 2009 | Shoots,Weddings | Subcribe to RSS

Teen die tyd wat ek by Alétia aangekom het sy rustig gesit dat hulle haar ekstra mooi maak. Alles was gereed en so ook Alétia om met haar Hendrik te trou. Hulle is ‘n stil sterk couple. By die kerk gekom was Hendrik die eerste om my te groet. Hy was besig om die sang pamflette uit te deel en almal welkom te laat voel. Die handjie vol gaste is sorgvuldig gekies en behalwe dat die dag rustig was, was dit mooi. Alétia het Hendrik diep in die oë gekyk en gesê dat selfs al gaan alles nie maklik nie, niks hulle uit mekaar sal dryf nie. Dis Reverse Phone Lookup great. Net blessings vir julle huwelik Hendrik en Alétia! Hier is ‘n paar van die dag:

 

 

handrik-en-aletia-18

 

 


 

handrik-en-aletia-1

 

 

 

 

handrik-en-aletia-2

 

 

 

 

handrik-en-aletia-3

 

 

 

 

handrik-en-aletia-4

 

 

 

 

handrik-en-aletia-5

 

 

 

 

handrik-en-aletia-6

 

 

 

 

handrik-en-aletia-7

 

 

 

 

handrik-en-aletia-8

 

 

 

 

handrik-en-aletia-9

 

 

 

 

handrik-en-aletia-10

 

 

 

 

handrik-en-aletia-11

 

 

 

 

handrik-en-aletia-12

 

 

 

 

handrik-en-aletia-13

 

 

 

 

handrik-en-aletia-14

 

 

 

 

handrik-en-aletia-15

 

 

 

 

handrik-en-aletia-16

 

 

 

 

handrik-en-aletia-17

 

 

 

 

handrik-en-aletia-19

 

 

 

 

handrik-en-aletia-20

 

 

 

 

handrik-en-aletia-1

 

 

 

Blomme: To-Nett’s Flowers

Rok: Paul van Zyl

Onthaal: Mountain Shadows Paarl

let me know what you think

  • Maria
    May 7th, 200912:14 pm

    ek check jou blog amper elke dag en is altyd opgewonde as daar ‘n nuwe shoot op is. Lizelle, well done. Ek love die blou van die hemel, die details in jou fotos en jou siening van die couple in die omgewing.

  • Annemarie
    May 10th, 200912:24 pm

    Hallo Lizelle
    Die foto’s is ongelooflik spesiaal. Ek moes vir Hendrik vra wie was hul fotograaf vir die troue.WOW!

  • lizelle groupie
    May 13th, 20091:12 pm

    nee kyk. lizelle. goeie werk. goeie werk. ek geniet terdieë dei oop spasies op die foot’s.

  • Kendra
    June 14th, 20095:19 pm

    I absolutely love her dress! do you know where she got it? beautiful images, simply gorgeous

  • lizelle
    June 14th, 20098:47 pm

    Hi Kendra!
    Is mooi ne!
    Is ‘n Paul van Zyl rok.

  • kat - rock n roll bride
    June 17th, 20091:50 pm

    her flowers are fab!

  • Kendra
    June 17th, 20097:09 pm

    Thanks for the dress location…do you know the designer?