April 19th, 2012 | Shoots,Weddings | Subcribe to RSS
Ek geniet dit so om te sien hoe elke couple hulle unieke “flavour” het! Hank en Twané is so n gentle en caring couple. Twané was die hele dag vol smiles en Henk het sommer net gelukkig gelyk om aan Twané se sy te wees.
Dankie Henk en Twané, julle laat elke persoon met wie julle deal spesiaal voel, dankie daarvoor. Hoop julle geniet julle post sommer BAAAAIE:
Hair and makeup: Helga
Dress: Paul van Zyl
Decor and flowers: Kaleidescope Décor
Video: Mandelbrot
Venue: Bloemendal
Cake: Choc ‘n cherry



































































Helga strydom
Mooi lizelle !! Jy lyk stunning twane
Heather Steyn
Pragtig! Love die eerste foto en die fotos by die reservoir!
Kim
Beautiful Lizelle!!!
Twané
Sjoe Lizelle! ‘n HARTLIKE dankie! Jy het al die spesiale oomblikke so mooi vasgevang – nou kan ons dit vir ewig treasure! Ons geniet & looovvveee ons fototjies!
Geli
i like them all, but the most beautiful is the last one!
cecilia wessels
kan ons rewind druk sodat ons weer daar kan wees? die fotos bring trane. so beautiful. weereens baie geluk. sien uit om jou album te sien.
mike
Beautiful!