March 17th, 2010 | Shoots,Weddings | Subcribe to RSS
Hennie en Carine is eintlik al 2 jaar lank “mnr en mev.” Hulle eintlike troue 2 jaar gelede was ‘n intieme geleendheid met slegs die naaste familie. Hulle het nou all-out gegaan en selfs al ken ek hulle nie van vroeer nie, lyk dit of hulle albei se oe ‘n sterretjie by gekry het na die die dag. Dankie dat julle soveel fun was, geniet dit foto’s!





































































Conrad Koorts
Pragtig soos altyd maatjie. Het per toeval Saterdag, 13de ook by Neethlingshof ‘n troue geDJ
Brenda Wardall
Ek is eerste vandag! Lizelle dis pragtig – ek LOOOOOVE die derde laaste een met die son wat oog knip op die horison. Brenda x
Jani B
MAL!!!! oor die shot met die sunburst…
Maré Rootman
Ek love die 7de shot, dit lyk so grasieus en dromerig! Mooi Zellie!
Carine
WOW WOW WOW, sjoe Lizelle dit is pragtig jy is die beste!!!!!!!!!!!!!Kan nie wag om die res van die fotos te sien nie.
Christelle Smit
Sjoe, dit is stunning foto’s en dan praat ek nie eers van die buid en bruidegom nie, dit is ‘n match make from heaven.
Lizelle jy mag maar foto’s neem en die verbeelding wat jy gebruik is awesome.
Steph
Hennie se gesig (oop-mond!) toe sy in die paadjie afkom is absoluut PRICELESS!! Wow… Alwee brilliance & beaula, Zellie-kind!! x
nikki
Sjoe, die foto’s is amazing! Lyk na 2 stunning mense! En Zel jy het weer getoor met lig in veral die couple foto’s!
minki
oe ek love die foto waar hul dans met die son wat onder gaan!!! well done lizelle
Just John
I heard about you from the 1 Time flight mag and am very impressed with your photos. I am doing my first ‘official’ wedding shoot this weekend and have taken a lot of inspiration from your work.
Andriette
Hi Carine
Jy was ‘n stunning bruid! Jy het pragtig gelyk.
Andriëtte @ The Wedding Box – Hoofkantoor
Jessica & Riaan
Wow, dit is so pragtig, kanie glo ons het dit gemis nie, mis julle baie, baie baie baie mooi en geluk!
Luv
Riaan & Jess