November 24th, 2009 | couples,Shoots | Subcribe to RSS
Hester is die master agter al my oorsee reelings van die laaste 3 jaar. Ek het haar by Flight Centre in stellenbosch ontmoet; sy het altyd ‘n bree smile op haar gesig. Alistiar werk vir Shofar. Hy is “verplaas” na die Petoria tak toe en hulle wou toe graag foto’s he op hulle fav Stellenbosch plekke. Ek mis julle al klaar, maar ek weet julle sal die vrug pluk vir julle gehoorsaamheid! Blessings!!!!


























Caryn van Rooyen
Dis so pragtig. Stellenbosch is so spesiaal en die foto’s gloei van skoonheid! Jully 2 mense is ‘n inspirasie vir baie – gaan bou die Koningkryk met vreugde en vrede! Liefde, Caryn PS. Ek bet Des Mills sal ‘n traan pik wanneer sy na hierdie kiekies kyk!
Izanne
Wanneer het my kollega’s tyd gehad vir hierdie mooie kiekies?! Ai, Lizellie, ek gaan jou mis!!!!!!!
Annerie
Die Here gan julle huge bless daar bo!! mag julle met ope arms ontvang word!!
alex
jy kan darem die skewe muur by die huis so goed laat lyk!
Altyd lekker om jou foto’s te sien.
Keep it up!