April 23rd, 2012 | News,Other,Shoots | Subcribe to RSS
it was just soooo beautiful outside tonight. All these images were taken from our doorstep in Stellenbosch:

Our house:
Beautiful piano playing as a back-track. Compliments to one of my housemates, Mia. (the awesome writer)

























terina
Shoe Lizelle! Dis soooo mooi! Kan ek by julle kom bly?! WOW!
Emily L
Lovely! The sun shining through the leaves and making them glow like that is one of my favorite things! Such delicious light and colors beautifully captured!
Monique
Mal hieroor! Pragtig, Lizelle!
Sonya
Ok, so, hier’s die ding. Ek het mooi gemeet, gepas, my skerm so gedraai, en toe so gedraai, en 2377 sketsies geteken en – perrrrfek – my nuwe klein cottage gaan 100% inpas in daai een oop kol gras en ek gaan nie eers jou uitsig belemmer nie! Hoe koel is dit! (Whaaaaaaa (huilgeluid)!!!) – Gauteng bewoner met uitsig van, um..)
anel
jinne, hoe verlang ek nou! geniet die pratige omgewing!
mike
What a view!
ilse
danki dat jy di mooi om jou met oz gedeel het, lwe lizelle…mooi bly mooi, en om mooi so vas te vang…!!!
Godbless vir nog baie mooi-bly! ♥
Marinda
WOW Lizelle julle plek so sooooooo pragtig! Jy is so blessed!
tanya
Wel eintlik is jy nie ‘n fotograaf nie maar ‘n towenaar, wat ligstrale met jou kamera in rou emosie verander. Sulke mooi beelde wat nostalgie, verlange, hunkering, vrede, tevredenheid oproep.
minki
baie cool foto’s van jou huisie Zel!!
Celesté
Sielskos…
Christene
Baie mooi
Zelda
Precious!
Derick
yes please
vrek mooi so in die herfs
legend blyplek