My Portfolio
Pick Me
Blog
Availability
Me Links
Home

June 8th, 2011 | Shoots,Weddings | Subcribe to RSS

Hugo en Comaine het ‘n PRAGTIGE dag gekies om die knoop deur te hak. Hulle saal het so mooi gelyk en daar is aandag gegee aan die kleinste detail.

Geniet die kiekies! En dankie Hugo en Comaine! Dit was heerlik om julle beter te leer ken:

Hoe pragtig???

Super talented Seven Swans :

Mal oor die een!

Venue: Nooitgedacht

Dress: Elizabeth Stockenstrom

Stationary: Seven Swans


Stellenbosch

let me know what you think

  • Jani B
    June 8th, 201112:02 pm

    Die konfetti fotos is pragtig!

  • Kim
    June 8th, 20111:46 pm

    Beautiful Lizelle. I love the brides hair and the wind. So natural and sweet..

  • cecilie
    June 8th, 20113:42 pm

    Hi Lizelle

    Dis regtig baie mooi!!!!!
    Was bly om deel van daardie dag te gewees het!!!
    Jy het regtig ‘n talent

  • Sandra
    June 9th, 20119:20 pm

    Baie dankie Lizelle.Die fotos is so natuurlik en jy het wonderlike oomblikke vasgevang.
    ek kan nie wag om die res te sien nie!

  • marsel
    June 10th, 201110:59 am

    Jou fotos is amazing, ek is fotografie student en jou fotos inspireer my so baie, jyt regtig n besonderse talent! kan nie wag tot ek eendag trou, jy is verseker my fotograaf :)

  • Andrea
    June 10th, 20114:25 pm

    PRAGTIG!!!!
    xxxx

  • Janine Koegelenberg
    June 10th, 20115:25 pm

    Sjoe, dit is stunning! Comaine’tjie – jy het so mooi gelyk! Baie geluk!

  • […] design was inspired by the day of stationery I did for a friend, earlier in the year (featured here). I printed on a pearly white, but it would be equally beautiful on a blush or cream paper stock. […]