My Portfolio
Pick Me
Blog
Availability
Me Links
Home

Dis so lekker om nuwe plekke te sien wat jy skaars geweet het bestaan. Soos die dorpie, “Op-die-Berg.” Mens kan dit amper eerder beskryf as 2 strate, as ‘n dorp. Pieter boer nog ‘n paar km anderkant die 2-state-dorpie en dis waar hierdie 2 gaan nes skrop. Dit was nogal ‘n entjie se ry van Stellenbosch af, maar was ‘n heerlike uitstappie! Ek is verwelkom deur Isabel en haar mooie glimlag en koue sap. Pieter het ons bietjie later gejoin en hy het my motor se agterste sitplek vol appels gepak – genoeg om nog te kan uitdeel ook.

Dankie Pieter en Isabel dat julle so game was, selfs om met ‘n vurkhyser gelig te word sodat julle in die middel van ‘n berg kratte kan sit. Ek sien uit na julle troue! Hoop julle geniet julle foto’s sommer baaaaie.

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

How to get to get there! 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

let me know what you think

  • Johnél vd Westhuizen
    March 5th, 20148:14 pm

    Pragtig Bella, jy lyk soooo stralend en gelukkig! Lizelle het weereens ‘n “job well done” gedoen. Mooiste foto’s! Sien uit na julle trou-kiekies xxx

  • Marli
    March 6th, 201410:08 am

    Sien uit om jou te pamper op jou groot dag Isabel. Awesome fotos Lizelle xxx

  • Aletta Kotze
    March 6th, 20143:41 pm

    Wow wow wow, PRAGTIGE foto’s van ‘n PRAGTIGE paartjie! Kan nie wag vir die troufoto’s nie! Lizelle, jy is amazing!

  • Judith Doubell
    March 6th, 20144:07 pm

    Sjoe dis mooi! Isabel jy lyk so besonders pragtig en gelukkig! Dis lekker om jou so te sien!
    Pragtige werk Lizelle, ek is mal oor hierdie shoot! xxxx

  • jou heel grootste fan
    March 6th, 20144:20 pm

    shu Zel, wat ‘n fees van foto’s! En die wolke en appels en als wat jy so mooi tot voordeel gebruik het!!! well done!
    Isabel, jy is regtig so pragtig!!!

  • Moira
    March 7th, 201411:40 am

    Love dit! Soveel fun! :)

  • Liezel
    March 7th, 201412:36 pm

    beautiful! love al die kleure!

  • Lourika Reinders
    March 25th, 201412:00 pm

    ONGELOOFLIKE FOTO’s!!!!!!!!!!

  • […] might remember Isabel and Pieter’s engagement shoot on the apple farm? Here is the LINK to the […]

  • nastassja harvey
    August 2nd, 201411:08 pm

    amazing Zellie!!!!