My Portfolio
Pick Me
Blog
Availability
Me Links
Home

Ek het lanklaas sulke lekker trane gehuil by ‘n troue. Ek is altyd bly ek het ‘n kamera om voor my gesig te druk in sulke tye. Ok, om die waarheid te se het ek gewoonlik iewers deur ‘n troue ‘n traan in die oog of ‘n knop in die keel. Troues is spesiaal, maar sjoe – die troue…. Ek het vir Nikki ontmoet op ‘n kerk uitreik Namibié toe. Ons was o.a die kos tannie en lag nou lekker vir die foto’s van daardie tyd. Ons het toe bietjie meer soos kostannies gelyk. :P

Ek het nog nooit ‘n bruidegom gesien wat letterlik nie sy oe van sy bruid kon afhaal nie. Hy het ‘n konstante glimlag op sy gesig gehad en Nikki het behoorlik gestraal. Dit was so ‘n voorreg om dit alles te kon vasvang – soveel oomblikke wat liefde weerspieel.

Dankie Nikki en Izak, julle liefde vir mekaar is ‘n aanmoediging!

IzakNikkiTroue-lizellelotter-1

IzakNikkiTroue-lizellelotter-2

 

IzakNikkiTroue-lizellelotter-3

 

IzakNikkiTroue-lizellelotter-4

 

IzakNikkiTroue-lizellelotter-5

 

IzakNikkiTroue-lizellelotter-6

 

IzakNikkiTroue-lizellelotter-7

 

IzakNikkiTroue-lizellelotter-8

 

IzakNikkiTroue-lizellelotter-9

 

IzakNikkiTroue-lizellelotter-10

 

IzakNikkiTroue-lizellelotter-11

 

IzakNikkiTroue-lizellelotter-12

 

IzakNikkiTroue-lizellelotter-13

 

IzakNikkiTroue-lizellelotter-14

 

IzakNikkiTroue-lizellelotter-15

 

IzakNikkiTroue-lizellelotter-16

 

IzakNikkiTroue-lizellelotter-17

 

IzakNikkiTroue-lizellelotter-18

 

IzakNikkiTroue-lizellelotter-19

 

IzakNikkiTroue-lizellelotter-20

 

IzakNikkiTroue-lizellelotter-21

 

IzakNikkiTroue-lizellelotter-22

 

IzakNikkiTroue-lizellelotter-23

 

IzakNikkiTroue-lizellelotter-24

 

IzakNikkiTroue-lizellelotter-25

 

IzakNikkiTroue-lizellelotter-26

 

IzakNikkiTroue-lizellelotter-27

 

IzakNikkiTroue-lizellelotter-28

 

IzakNikkiTroue-lizellelotter-29

 

IzakNikkiTroue-lizellelotter-30

 

IzakNikkiTroue-lizellelotter-31

 

IzakNikkiTroue-lizellelotter-32

 

IzakNikkiTroue-lizellelotter-33

 

IzakNikkiTroue-lizellelotter-34

 

IzakNikkiTroue-lizellelotter-35

 

IzakNikkiTroue-lizellelotter-36

 

IzakNikkiTroue-lizellelotter-37

 

IzakNikkiTroue-lizellelotter-38

 

IzakNikkiTroue-lizellelotter-39

 

IzakNikkiTroue-lizellelotter-40

 

IzakNikkiTroue-lizellelotter-41

 

IzakNikkiTroue-lizellelotter-42

 

IzakNikkiTroue-lizellelotter-43

 

IzakNikkiTroue-lizellelotter-44

 

IzakNikkiTroue-lizellelotter-45

 

IzakNikkiTroue-lizellelotter-46

 

IzakNikkiTroue-lizellelotter-47

 

IzakNikkiTroue-lizellelotter-48

 

IzakNikkiTroue-lizellelotter-49

 

IzakNikkiTroue-lizellelotter-50

 

IzakNikkiTroue-lizellelotter-51

 

IzakNikkiTroue-lizellelotter-52 IzakNikkiTroue-lizellelotter-53

 

IzakNikkiTroue-lizellelotter-54

 

IzakNikkiTroue-lizellelotter-55

 

IzakNikkiTroue-lizellelotter-56

 

IzakNikkiTroue-lizellelotter-57

 

IzakNikkiTroue-lizellelotter-58

 

IzakNikkiTroue-lizellelotter-59

 

IzakNikkiTroue-lizellelotter-60

 

IzakNikkiTroue-lizellelotter-61

 

IzakNikkiTroue-lizellelotter-62

 

IzakNikkiTroue-lizellelotter-63

 

IzakNikkiTroue-lizellelotter-64

 

IzakNikkiTroue-lizellelotter-65

 

IzakNikkiTroue-lizellelotter-66

 

IzakNikkiTroue-lizellelotter-67

 

IzakNikkiTroue-lizellelotter-68

 

IzakNikkiTroue-lizellelotter-69

 

IzakNikkiTroue-lizellelotter-70

 

IzakNikkiTroue-lizellelotter-71

 

IzakNikkiTroue-lizellelotter-72

 

IzakNikkiTroue-lizellelotter-73

 

IzakNikkiTroue-lizellelotter-74

 

IzakNikkiTroue-lizellelotter-75

 

IzakNikkiTroue-lizellelotter-76

 

IzakNikkiTroue-lizellelotter-77

 

IzakNikkiTroue-lizellelotter-78

 

IzakNikkiTroue-lizellelotter-79

 

IzakNikkiTroue-lizellelotter-80

 

IzakNikkiTroue-lizellelotter-81

 

IzakNikkiTroue-lizellelotter-82

 

IzakNikkiTroue-lizellelotter-83

 

IzakNikkiTroue-lizellelotter-84

 

IzakNikkiTroue-lizellelotter-85

 

IzakNikkiTroue-lizellelotter-86

 

IzakNikkiTroue-lizellelotter-87

 

IzakNikkiTroue-lizellelotter-88

 

IzakNikkiTroue-lizellelotter-89

 

IzakNikkiTroue-lizellelotter-90

 

IzakNikkiTroue-lizellelotter-91

 

IzakNikkiTroue-lizellelotter-92

 

IzakNikkiTroue-lizellelotter-93

 

IzakNikkiTroue-lizellelotter-94

 

IzakNikkiTroue-lizellelotter-95

 

IzakNikkiTroue-lizellelotter-96

 

IzakNikkiTroue-lizellelotter-97

 

IzakNikkiTroue-lizellelotter-98

 

IzakNikkiTroue-lizellelotter-99

 

IzakNikkiTroue-lizellelotter-100

 

IzakNikkiTroue-lizellelotter-101

 

IzakNikkiTroue-lizellelotter-102

 

IzakNikkiTroue-lizellelotter-103

 

IzakNikkiTroue-lizellelotter-104

 

IzakNikkiTroue-lizellelotter-105

 

IzakNikkiTroue-lizellelotter-106

 

Venue: Tea under the Trees, Paarl

Hair and Makeup: Tittewyt

 

let me know what you think

  • Arnel
    May 4th, 201611:28 pm

    Lizelle!!!!!

    Ek het gehuil deur net na die foto’s te kyk en ek ken nie eers die mense nie!!!
    Ek sien net liefde en blessings!!!!
    Wowowow! Prys die Here vir jou wat dit só kon vasvang! Dankie dat ons dit ook kon deel!

  • Linda
    May 5th, 20168:45 am

    Oh My WORD. Ek huil weer. sjoe sjoe regtig regtig so mooi. Baie geluk Izak en Nikki.. Duisende Blessings!

  • Tannie Rika Botes
    May 5th, 20162:31 pm

    Sjoe Lizelle!!!!!!!!!!!!

    Dit is ongelooflik! Dankie vir die onthou van so ‘n ongelooflike dag!!!!

  • Nichol Potgieter
    May 5th, 20169:11 pm

    Stunning Fotos van n spesiale dag in n besondere paartjie se lewe!

  • Marieke
    May 5th, 201611:05 pm

    Ek wonder hoeveel keer kan mens “ongelooflik” gebruik. Die dag, die weer, die bome, die bruid en bruidegom, die eetgoed, ALMAL se trane én glimlagte…Alles was net perfek. Almal was soooo dankbaar. Baie dankie, Lizelle, dat ons dit weer en weer kan beleef deur jou besondere gawe om die hart van die dag vas te vang.

  • Elana
    May 6th, 20168:50 am

    :) Gurl, you got some serious talent! Dankie hiervoor, Lizelle.

    Nikki, you knows I loves you.

    Awesome blogpost xx

  • delmaine
    May 6th, 201611:19 am

    Wow nikki vrou(kind) dis so pragtig en ek wens jou en Izak al die geluk en baie liefde. Mag julle altyd gelukkig wees. Geseend sal jule tweealtyd wees. Gods rykste seeninge liefde tannie Delmaine

  • jou heel grootste fan
    May 11th, 201610:23 pm

    …ek verstaan presies hoekom jy huilerig was…want ek het dan nou ook traantjies gepik – want die troue, die mense, en jou foto’s….is net so ongelooflik mooi!!!
    Sielsfoto’s!!!

  • Natascha Olivier
    May 20th, 20162:04 pm

    Ongelooflik mooi!! En super spesiaal!! Lizelle, jy is so talentvol. Jy het die dag en kosbare oomblikke/liefde so fantasties vasgevang – dit voel of ons self daar was.
    Nikki jy het soos ‘n droom gelyk. Die liefde tussen jou en Izak is so tasbaar op die fotos.
    Eumaine, jy lyk ook gorgeous! Love die kiekies met jou en Nikki saam ook.

    Nikki, jy is so spesiaal en uniek – Izak is gelukkig om jou te kan hê vir sy vrou.

  • Kim
    July 23rd, 20169:58 am

    So mooi Lizelle!