My Portfolio
Pick Me
Blog
Availability
Me Links
Home

January 31st, 2014 | couples,Other,Shoots | Subcribe to RSS

 

 

 

 

Toe ek vir Linda uitvra oor hulle shoot het sy gesê:” Ek en my kêrel is amper 3 jaar saam en ons was nog nooit vir ‘n fotosessie nie. Ek wil net mooi foto’s hê waaruit ons liefde straal en wys ons is so dankbaar en gelukkig om te leef. Ek was verlede jaar in Junie in die hospitaal met omtrent ‘n trippele longontsteking. Ek was bitter siek en het ‘n Tracheotomy gekry (jy sal die merk sien by die fotosessie) en die dokters het gedink ek gaan dit nie maak nie. Ek was omtrent vir 2 weke in ‘n koma.”

Sjoeweeee! Ek is mal daaroor om die stories agter foto’s te weet. (Of eerder die verhale soos ek dit noem.) Dankie dat jy dit gedeel het Linda! Dit was so lekker om julle te kon ontmoet en te sien hoe mal Jaco is oor jou, en jou merke op jou nek. Julle is awesome en ek is saam met julle vir God dankbaar dat jou lewe gespaar is.

Baie baie dankie Madeleen vir Linda se pragtige hare en make-up en Warwick Wine Estate dat ons op julle gronde kon foto’s neem.

GENIET julle kiekeis! Ons het verseker fun gehad. (:

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 Ek geniet die vreugde op hulle gesigte hier so baie!

 

 

Madeleen

Warwick Wine Estate

 

 

 

let me know what you think

  • linda
    February 3rd, 20146:20 am

    dankie vir die mooi fotos Lizelle ! jy is regtig baie talentvol ! ons het dit so baie geniet saam met jou ! en definitief die fotos gekry waarna ons gesoek het ! dit is stunning

  • Liezel
    February 3rd, 201412:12 pm

    so mooi gevang Lizelle! mens kan sommer die vreugde en liefde voel. pragtige couple :-)

  • Heline Bekker
    February 3rd, 20142:49 pm

    Aaaah! Die liefde! Dis wat vir my uitstraal uit die pragtige fotos xxx

  • Emmaneel
    February 3rd, 20143:43 pm

    Het haar storie gelees wat jy gepost het. Shoe – so bly hulle het vir jou gekry om foto’s te neem! So ‘n mooi couple!

  • jou heel grootste fan
    February 3rd, 20146:25 pm

    oh my, die foto’s is intens-mooi! linda het beautiful oe, en so mooi grimeer! lekker!