May 21st, 2012 | Shoots,Weddings | Subcribe to RSS
Jaco en Marilize straal. As jy vir hulle kyk weet jy hulle het mekaar sommer baie lief. Hulle is sag, maar vol engergie en jy kan sien hoe hulle vir hulle vriende en familie omgee. Dit was heerlik om dit dag saam met hulle te kon deurbring. Een van my (vele) favourite foto’s van die dag is Jaco se gesig toe hy vir Marilize sien…
GENIET julle kiekies Jaco en Marilize! Julle is awesome!
Marilize en haar pragtige dogter:
Marilize en haar pa. Hulle het ‘n pragtige verhouding:
Their confetti was the leaves from the trees where the ceremony was held. LOVED the idea!
Hair and Makeup: Fabirenne Zadel
Venue: Durbanville Hills





















































































Marilize
Dit was regtig ‘n great dag – bly ons kon dit met jou deel. Was heerlik om ‘n fotograaf te hĂȘ wat soos ‘n vriendin gevoel het en ons so op ons gemak laat voel het. Die wag vir die foto’s was definitief die moeite werd.
Madali
Stunning – so lekker om weer die awesome dag te herleef!!!!
claire nicola
the third from last shot is *amazing* Lizelle! It makes me feel like I was standing in the room…the pictures conveys such atmosphere!
Liezel
Ek het sommer ‘n traan in my oog! beautiful!!! MAL oor haar rok en MAL oor die confetti idee! job well done Lizelle!
Anina De Witt
Dis soooo mooi !! Hulle lyk dol verlief en die bring dit sooo mooi uit !!
Suzette
Sjoe julle foto’s is absoluut pragtig. Stunning venue en pragtige paartjie!
mike
Gorgeous!
Livvi
All I can say is WOW. Stunning photos of a really beautiful couple.
Nikki
Sjoe, sjoe, wat ‘n stunning klomp foto’s!! Mal oor haar rok, ruiker en al die liefde oral te sien!
Lo-Mari
Wow wat n stunning bruid! Mal oor haar rok en die venue is pragtig! Pragtige fotos Lizelle!!