My Portfolio
Pick Me
Blog
Availability
Me Links
Home

July 11th, 2018 | Shoots,Weddings | Subcribe to RSS

Julle het so vining in my hart gekruip! So dankie dat ek julle kon afneem en ek kan nie dink aan ‘n beter plek vir julle as om by die “wanneer trou jy?” show te ontmoet nie.

Julle storie praat van hoop. Ek sien die liefde. En weet van die geloof! <3

 

Venue: Pearl Mountain, Paarl

Dress: Anri Ham

Flowers: Berena Malherbe

 

let me know what you think

  • Tertia Venter
    July 12th, 20188:13 am

    Pragtige foto’s Lizelle van gelukkige mense wat hulself geniet.

  • Monique Brits
    July 12th, 201810:05 am

    Liefste Lizelle…
    Ons kon nie vir beter gevra het nie…sjoe…dit maak ons harte vol. Baie liefde xxx

  • Peter and Jenny Stocks
    July 29th, 20185:33 pm

    Hi Lizelle,

    Thank you for the absolutely awesome pictures. It has truly made up for the fact that we could not be there in person.