May 3rd, 2011 | couples,Engagement,Shoots | Subcribe to RSS
Dis was vir my sooooo lekker om vir Jacobus en Gloudette te ontmoet. Hulle is sulke gentle mense en dit het sommer net automaties die hele shoot “deurtrek!” Dit maak my ekstra opgewonde dat ek Jacobus en Gloudette se troue gaan afneem. Wat ‘n voorreg!?
Geniet dit kiekies saam met my!































Gloudette
Wow! Dankie Lizelle, dit lyk baie mooi! Ek is so opgewonde om die res te sien!
Marzanne
So, so mooi julle! Jacobus lyk amper op sy gemak:) BEAUTIFUL!
jacomien en jonny
Julle 2tjies lyk so pragtig!!!foto’s is ongelooflik!kan ook nie meer wag vir 14de!love you!
Yolandé Marx
Sjoe dis mooi Lizelle! Die een waar hulle voete van die brug afhang met die son is die mooiste!
veronica geldenhuys
ag dettie, julle is prentjiemooi. as jul fotos van die dag enigsins ‘n refleksie van jul lewe saam is, gaan jul lewe pure “bliss” en diepe innerlike vrede wees. my gunsteling is waar jy van agter oor jacobus se rug hang – daar is net soveel lewe in daardie foto en komposisie is perfek. ek is mal oor jou outfit en die blomme – stunning. sien uit na jul dag! God seen jul lewe saam. geniet mekaar!!!
Daniël
Julle lyk baie mooi! Awesome foto’s!
Marlene
I loooove these colours. Very pretty!
vrugtesap
One time! bedonnerde kiekies!
Lee-Anne
FANTASTIES!!! julle lyk pragtig, gelukkig en lekke… kannie wag vir die FEES nie!!
Gerrida
Julle lyk so mooi! Dettie, ek kan nie wag om die 14de se foto’s te sien nie! Nog net 10 daggies, dan is dit SO!
Liezel
Beautiful!! MAL oor die een waar hulle op die brug sit. stunning!!
Monica Dart
very sweet photoshoot. love the soft tones and gentleness.x
Kim
These are so beautiful Lizelle. Soft, LOVEly!
Tannie Ronel
Die foto’s is pragtig en ek weet sommer julle huwelik gaan ‘n baie geseënde een wees. Ons sien baie uit na die troue, dis nou nie meer lank nie. Baie liefde
shevon
Gosh! I just LOVE your photographs! Beautiful!
Pappa
Ongelooflik mooi fotos. Ek sien baie geluk vorentoe. Sien baie uit na die troue.
Slávka
Your picture are great!!!!!!
Sarietha
Oh wow! Julle lyk stunning. Hierdie foto’s is pragtig. Kan nie wag vir julle groot dag nie. x
Lize Roux
Julle tweetjies… dis te mooi en super HOT! Ek kan nie wag vir die troue se fotos nie!
Carmin
Boomtamatie!! YUUUUM!!!!!!!
En olywe en als – ek voorspel ‘n awesome troue!! Cool fototjies!!
Jacques
Baie mooi Lizelle! Is mal oor die natural light!
Lisa
Lovely photos!! I love Gloudette’s dresses too – verrrry pretty!
Lurina Etsebeth (Sussie)
Julle, ons FREAK elke keer uit as ons jul onsaglike mooi kiekies kyk… dis prentjiemooi! Kan nie wag vir die groot fees volgende Saterdag nie!!!! Lief julle baie! Lurina & Rohan
Lizelle Lotter Photography » Jacobus en Gloudette: Wellington
[...] ‘n lekker troue!!! (Nes hulle engagement shoot was! Gaan loer HIER vir daardie foto’s.) Ek dink dis die eerste keer wat ek die gaste so sien dans het nog voor [...]