My Portfolio
Pick Me
Blog
Availability
Me Links
Home

June 12th, 2011 | Shoots,Weddings | Subcribe to RSS

Wat ‘n lekker troue!!! (Nes hulle engagement shoot was! Gaan loer HIER vir daardie foto’s.) Ek dink dis die eerste keer wat ek die gaste so sien dans het nog voor die hoofgereg bedien is! Dis is nou maar net weer ‘n getuigskrif van Jacobus en Gloudette en geaardhede wat almal op hul gemak laat voel. Die hele dag was net een groot fees. Jacobus en Gloudette, dit was weereens heerlik met die 2 van julle. Tonne blessings en ek hoop om julle sommer vinnig weer te sien!

Venue: Kleine Valleij

Dress: Bride & Co

Hair and Make-up: Marie Malherbe

Suit: Euro suit

Videographer: Guava Graphics

Catering: Malita Joubert

let me know what you think

  • Desiree, mamma
    June 12th, 20119:13 am

    Pragtige foto’s! Julle 2 het soooo mooi en gelukkig gelyk. Was weereens ‘n groot fees en vir ons ‘n voorreg om dit saam met julle te kon deel.

  • Tamara
    June 12th, 20119:57 am

    Wow, I love the last one. Beautiful. Have such an amazing trip and your rest :)

  • Gloudette Spamer
    June 12th, 201111:01 am

    Dankie Lizelle, jy is so ongelooflik goed in wat jy doen! Ek is mal oor die foto’s!

  • lurina etsebeth (sussie)
    June 12th, 201111:15 am

    Wow.. Julle tweetjies se foto’s is onsaglik mooi! Dets, jyt regtig ongelooflik stunning gelyk en Jacobus jy net so handsome! En ek weet julle is net so gelukkig soos wat julle op die photies lyk! Mis julle! Lurina en Rohan xx

  • Marzanne
    June 12th, 201111:32 am

    ROBOTMOSSEL!!!

  • Lize Roux
    June 12th, 201111:34 am

    Stunning!Ek love dit,julle is natuurlike beauts!Dit was die heerlikste troue! Lief julle twee en mis julle twee baie!Lize

  • Isél
    June 12th, 201112:07 pm

    Soooooo mooi!!!!

  • Hannes - Kleinevalleij
    June 12th, 201112:53 pm

    Jacobus, Gloudette!! Jul fotos is amazing. Dit was erg lekker om saam jul te werk. Als wat mooi is vir jul! (Thanx lizelle…die Kleinevalleij-kantoor “exposure” is great!hehe)

  • maudre
    June 12th, 20111:21 pm

    Stunning soos altyd lizelle :)!!!!

  • Erina, tannie
    June 12th, 20111:25 pm

    Stunning foto’s. Dettie jy lyk pragtig!!!!!!!(Jacobus natuurlik jy ook) Geniet die nesskrop!

  • veronica geldenhuys
    June 12th, 20114:30 pm

    ag wow! dis beautiful julle 2. ek’t sommer weer lus vir da wees. dankie vir ‘n pragtige fees vol skoonheid en heerlike tye. mag jul lewe saam opwindend en kleurvol wees – net soos jul fotos.

  • Louis
    June 12th, 20115:19 pm

    Wow! Julle foto’s is stunning!! Great job Lizelle…

  • Gerrida
    June 12th, 20115:38 pm

    Dettie en Jacobus! Julles kiekies is pragtig (selfs die een waar Det soos ‘n robot dans)!

  • Casper en Juanita Wiese
    June 12th, 20117:22 pm

    Asemrowend!! By verre die mooiste en natuurlikste bruid en bruidegom!! En beslis die troue van die jaar!!

  • Adriaan en Annelies(en Seuns)
    June 12th, 20118:51 pm

    Fotografie by uitnemendheid! dit herleef die geluk van n heugelike dag – te danke aan jul pragtige twee mense! Weereens baie geluk met die ‘stunning’ dag en fotos

  • Eldin
    June 12th, 20119:25 pm

    —->Great trou foto’s
    —-> awesome pardy
    —-> snaakse familie foto’s :D( veral tafel 12 se foto)

  • Eugene
    June 13th, 201112:09 am

    amazing images, Lizelle!

  • mareta
    June 13th, 20117:48 am

    Sooo beautiful! Mis julle! Hoop dinge gaan sommer baie goed daar ani weskus! xoxo

  • Dielda
    June 13th, 20117:56 am

    Sjoe maar die bruid het die mooiste blou kykers! Ek is gek oor die swart en wit vloer met die rooi stoele! Well done Zellie!!!!

  • Moore Stephens
    June 13th, 20118:25 am

    Te oulike mossel! Hou van neus-tik-foto – hahahaha. Dis pragtig. Waar is die voete foto’s (chantelle vra)?

  • Naomi
    June 13th, 20118:37 am

    Dit is van die mooiste fotos wat ek nog gesien het. Gloudette jy is BEAUTIFUL!!!! Jy is ook oraait Jacobus :) Hoop julle is nog lekker getroud!

  • Elizabe
    June 13th, 20119:06 am

    Pragtig, Dettie en Jacobus! Foto’s met agtergrond wonderlik en verfrissend anders. Lekker bly teen die Weskus!

  • Christine
    June 13th, 201110:23 am

    Pragtig Detts! Sprokie agtig mooi! Was so lekker om julle dag met julle te deel. Voorspoed met alles. XXXX Baie liefde!

  • Tania Menmuir
    June 13th, 201110:41 am

    Dettie
    Julle lyk stunning. Regtig mooi foto’s. Wens julle alle geluk toe.
    Tania, Andrew en Connor

  • Ronel (tannie)
    June 13th, 201112:45 pm

    Die foto’s is pragtig en dit was ‘n fees van ‘n troue. Dankie dat ons kon deel wees daarvan. Mag julle ‘n wonderlike gelukkige huwelik hê (ek het geen twyfel daaroor nie!)

  • Odette Geldenhuys
    June 16th, 201111:47 am

    n Groot dankie dat ek en Jan saam met julle kon wees op hierdie groot, pragtige, HAPPY dag.
    En Lizelle, wow, beautiful fotos.

  • Du Wayne Denton
    June 19th, 201110:32 am

    Beautiful. You have grown in composition. Loved the shot with the groomsmen with the bicycle and the one with the bride outside the church with big window.

  • Kim
    June 21st, 201111:50 am

    Wow, what a beautiful couple! Bride’s eyes are stunning!

  • nastassja harvey
    June 21st, 201110:10 pm

    wow zella, daar is soveel stunning fotos! maar ek is veral mal oor die laaste een, sjoe dis magical!

  • Thys de Wet
    July 8th, 20118:32 am

    Sjoe Lizelle, ek hou van die manier hoe jy die plek waar die foto’s geneem is, “wegsteek” sodat mens nie kan raai waar dit geneem is nie, en hoedat jy in die proses die mense in die foto die hoof-element laat word. Stunning!

  • […] View the pictures: Click Here […]